Bushmans River Holiday Rental
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saliestraat 8, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bushmans River Holiday Rental is 'n selfsorg-vakansiehuis in Boesmansriviermond. Die verblyf is geskik vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kort wegbreek naby die strand.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n ontbythoekie en daar is stoeltjies. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. DIe leefarea het 'n rusbank, kaggel en 'n platskerm-TV. Skuifdeure lei na die stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n grasveld. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Saliestraat 8, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Bushmans River Boesmansriviermond Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saliestraat 8, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap