Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushmans River Holiday Rental

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saliestraat 8, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 543 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bushmans River Holiday Rental is 'n selfsorg-vakansiehuis in Boesmansriviermond. Die verblyf is geskik vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kort wegbreek naby die strand.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n ontbythoekie en daar is stoeltjies. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. DIe leefarea het 'n rusbank, kaggel en 'n platskerm-TV. Skuifdeure lei na die stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n grasveld. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bushmans River Holiday Rental sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Saliestraat 8, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 543
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 543
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saliestraat 8, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f39f7b1ae2a49f5f3ec396ffc6b316f2b2afd82c0e1076e2dacd472ec1578a4d8b891e5a35ed1a2d9d36d7b4e1aeb4c73c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 543 per nag (plek vir 4) 8 Salie Street Boesmansriviermond 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.688080139411 26.65465908692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem