Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canal Quays 606 Apartment

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cast Anchor-weg 1, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Canal Quays 606 Apartment is 'n stylvolle en moderne verblyfopsie in die hartjie van die V&A Waterfront in Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger wat graag die beste van Kaapstad se stedelike leefstyl wil ervaar.

Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike L-vormige rusbank, lugversorging en 'n TV. Die woonstel spog met 'n balkon met gemaklike sitplek en 'n pragtige uitsig oor die kanale en waterweë van die V&A Waterfront.

Die woonstel se uitstekende ligging verseker maklike toegang tot 'n rits gewilde aantrekkings insluitend modieuse kafees, restaurante en winkels sowel as gewilde bakens insluitend die Kaapstad Stadion en Two Oceans-akwarium.

Slaapplek

’n Bespreking by Canal Quays 606 Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Cast Anchor-weg 1, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cast Anchor-weg 1, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadc356eb38565431d19c9360818b59a949287f94c44db6877a751ae6d6cb14e5dd150d150b7c17967694f5230a55b581ba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 1 Cast Anchor Way Victoria & Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9134323 18.4250557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem