Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape St Francis Resort

Selfsorg
Village Break Standaardkothuis met 4 slaapkamers
Vanaf R4 416
R4 416 R3 533
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuise is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers. Slaapkamer 1 en 2 is onder en slaapkamer 3 en 4 is bo. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. Slaapkamer 3 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Slaapkamer 4 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n waaier, kluis, toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Hierdie kothuis het 'n stoep en privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom slegs indien dit vooraf gereël word, aangesien troeteldiere nie gedurende die spitsseisoen, Desember tot Januarie, toegelaat word nie.
Daar is spesifieke kamers wat vir hierdie doel toegewys is. Daar is 'n klein fooi wat gehef word om die eenheid te laat skoonmaak na troeteldiere daar was. Troeteldiere word nie aangemoedig gedurende die spitsseisoen, 20 Desember tot 8 Januarie nie.
Berokingfooi vir troeteldiere - eenmalige fooi van R350 vir meeste kamers. Indien dit een van die strandhuise is, is dit R550.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Village Break - Kothuis met 4 slaapkamers
Vanaf R4 432
R4 432 R3 546
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n kluis, haardroër, toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Hierdie kothuis het ook 'n stoep en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom slegs indien dit vooraf gereël word, aangesien troeteldiere nie gedurende die spitsseisoen, Desember tot Januarie, toegelaat word nie.
Daar is spesifieke kamers wat vir hierdie doel toegewys is. Daar is 'n klein fooi wat gehef word om die eenheid te laat skoonmaak na troeteldiere daar was. Troeteldiere word nie aangemoedig gedurende die spitsseisoen, 20 Desember tot 8 Januarie nie.
Berokingfooi vir troeteldiere - eenmalige fooi van R350 vir meeste kamers. Indien dit een van die strandhuise is, is dit R550.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Village Break - Kothuis met 3 slaapkamers
Vanaf R4 446
R4 446 R3 557
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers. Slaapkamer 1 is onder en die ander 2 slaapkamers is bo. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Slaapkamer 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n stort. . Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n TV met DStv, 'n eetarea, sitarea en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom slegs indien dit vooraf gereël word, aangesien troeteldiere nie gedurende die spitsseisoen, Desember tot Januarie, toegelaat word nie.
Daar is spesifieke kamers wat vir hierdie doel toegewys is. Daar is 'n klein fooi wat gehef word om die eenheid te laat skoonmaak na troeteldiere daar was. Troeteldiere word nie aangemoedig gedurende die spitsseisoen, 20 Desember tot 8 Januarie nie.
Berokingfooi vir troeteldiere - eenmalige fooi van R350 vir meeste kamers. Indien dit een van die strandhuise is, is dit R550.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Village Break Luukse villa
Vanaf R6 072
R6 072 R4 858
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié villa het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 1 slaapkamer op die onderste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die villa het 'n kluis vir waardevolle items, 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea, sitarea, WiFi en 'n TV met DStv-kanale. Dié villa het 'n stoep, swembad en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom slegs indien dit vooraf gereël word, aangesien troeteldiere nie gedurende die spitsseisoen, Desember tot Januarie, toegelaat word nie.
Daar is spesifieke kamers wat vir hierdie doel toegewys is. Daar is 'n klein fooi wat gehef word om die eenheid te laat skoonmaak na troeteldiere daar was. Troeteldiere word nie aangemoedig gedurende die spitsseisoen, 20 Desember tot 8 Januarie nie.
Berokingfooi vir troeteldiere - eenmalige fooi van R350 vir meeste kamers. Indien dit een van die strandhuise is, is dit R550.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 416
R4 416 R3 533
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPNsoypOv3UvJzaYOvA2TrVCbM8KVnFcnQO42fjKoB5SYkh90Xm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 416 nouVanaf R3 533 per nag (plek vir 6) 59 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.19897617173 24.831601381302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem