Cape-x-ta-sea
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Echo-weg 21, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cape-x-ta-sea bied gerieflike selfsorgverblyf teen die kranse van Vishoek en dis naby die strand, geriewe en restaurante in en om die Suidelike Skiereiland.
Verblyf word in 'n vierslaapkamer-villa met slaapplek vir 9 gaste en 'n aparte tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste aangebied. Die villa en die woonstel kan saam vir 'n groep van 13 bespreek word aangesien daar 'n tussendeur is.
Die villa en die woonstel het elkeen sy eie kombuis, eetarea, leefarea en 'n see-uitsig.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Echo-weg 21, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Echo-weg 21, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang