Casa de Dani
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 16 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Francis-rylaan 127, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R550R440 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa de Dani bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van St. Francisbaai, 'n lieflike kusdorpie aan die Sonskynkus. Die eenheid is ook naby die strand.
Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die eenheid het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere stroomdienste. Gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik om Netflix te kyk. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die St. Francisbaai Gholfklub, 'n natuurreservaat, pragtige strande en die Kaap St. Francis Vuurtoring in. Die omgewing is ook ideaal vir swem, branderplankry, bootvaarte en visvang.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Danielle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- St. Francis-rylaan 127, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Casa de Dani het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Francis-rylaan 127, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom