Cederberg Cottages
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 538, Cederberg, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cederberg Cottages is in die Cederberg-streek van die Wes-Kaap geleë en bied gerieflike verblyf aan gaste wat op soek is na rustige plaasverblyf.
Elke kothuis het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak insluit. Die kothuise is lekker privaat en beskik ook oor kombuisies, sitareas, plonspoele en braaigeriewe.
Kom braai onder die Cederberge se sterrehemel en verken nabygeleë besienswaardighede. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem, wynproe en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mare Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Plaas 538, Cederberg, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Cederberg Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 538, Cederberg, 7340, Wes-Kaap