Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cliffhanger Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Surfboard, Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cliffhanger Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Knysna op die rand van 'n vallei met asemrowende, ongerepte uitsigte op die Outeniekwaberge.

Die ruim eenslaapkamerkothuis het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n wasbak, toilet, bidet en 'n groot stort met 'n uitsig.

Die kombuis, sitkamer en eetarea het 'n oopplan ontwerp en die kombuis is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n semi-beskutte dek met draagbare braaigeriewe.

Die kothuis is langs die Rheenendal-pad, en is baie privaat maar tog net 15 minute na die middestad en 'n swemstrand. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir 'n wittebrood, paartjies en natuurliefhebbers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
Koningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Cliffhanger Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • The Surfboard, Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cliffhanger Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Surfboard, Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a403f16631e0ca8cea613da3e1bc662e7c0215418698885e98128359c4e6b8300713baee0b3428076b5904c24b6e89fee88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 The Surfboard Rheenendal Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.988080053455 22.981963455677
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem