LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cliffhanger Cottages | LekkeSlaap
+10

Cliffhanger Cottages

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Surfboard, Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cliffhanger Kothuis beskik oor 2 luukse selfsorgeenhede in Knysna op die rand van 'n skerp krans in 'n beboste vallei met skouspelagtige, onbelemmerde uitsigte op die Outeniekwaberge. Dit is slegs 15 minute se ry vanaf Knysna se dorpskern en 'n goeie swemstrand. Dit is die ideale wegbreekplek vir wittebroodspaartjies, verliefdes en natuurliefhebbers.

Cliffhanger Cottage is 'n baie ruim chalet met 1 slaapkamer, 'n badkamer met 'n wasbak, toilet, bidet en 'n baie groot stort met 'n uitsig. Oopplan-sitkamer, eetkamer en volledig toegeruste kombuis. Daar is ook 'n semi-onderdakdek met draagbare braaigeriewe.

Cliffedge Cottage is totaal privaat, selfsorg-chalet. Daar is 'n groot oopplan-leefarea met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed aan die een kant en 'n goed toegeruste kombuis en leefarea aan die ander kant. 'n Onderdakdek is voor die eenheid beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Cliffhanger Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • The Surfboard, Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cliffhanger Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Surfboard, Rheenendal-weg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlNWM4ZDg1LTQzMDktNDAwNy1hNTExLTkwZWIxYTFmZTc5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 The Surfboard Rheenendal Road 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.988080053455 22.981963455677
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!