Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jare op LekkeSlaap 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Cape View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johannes M S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M S
Saam met vriende

Baie lekker gebly in Cloud Nine.

Die woonstel was mooi skoon en al die nodige benodighede soos kombuisgereedskap, ens. was byderhand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape View se terugvoer

Baie dankie vir jou 5-ster resensie. Ons is bly dat die woonstel aan jou verwagtinge voldoen het en dat jy jou verblyf geniet het. Om jou te huisves was 'n absolute plesier.

Cape View
Melissa R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa R

Baie mooi plekkie. Lekker gebly.

Baie mooi plekkie. Lekker gebly. Net load sgedding wat jy die trappe dalk moet gebruik. Ons het net mooi om dit beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape View se terugvoer

Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en waardeer jou positiewe kommentaar, dankie. Ons hoop dat indien u sou kies om in die toekoms terug te keer, daar 'n rugsteunkrag vir die hysbakke sal wees.

Cape View
Anel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V
Gesin met tieners

Mooi uitsig.

Mooi uitsig, en goed ingerig. Vervang dalk net kussings op beddens. Verder lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape View se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar wat waardeer word. Dit was 'n plesier om jou by Cloud Nine te verwelkom en ons hoop jy sal in die toekoms terugkeer.

Cape View
Bernese G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernese G
Gesin met tieners

Wonderful, modern and beautiful place to stay.

We loved staying in this apartment. The view is spectacular all around. It was difficult with the current load shedding and taking into account that the flat is on the 9th floor. This flat is in a very convenient place for every need you can possibly have.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape View se terugvoer

Thank you for your lovely feedback. We are so pleased that you enjoyed your stay, and hope you will return again soon.

Unfortunately, loadshedding is a problem, and we do advise to plan around it where possible to minimise the impact. We hope that soon there will be back a up power supply for the lifts.

Cape View
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 77, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e3cfe564abb430449fa855afe905c32d1dad3fb0026635d26bcbbd4b43e1890e0a80b558da51a6435f59e3d979d01a609b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 77 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.811821371953 18.471085462259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem