Corner-Inn
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 19:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelalaan 39, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Corner-Inn is 'n knus woonstelletjie in Protea Park, Rustenburg. Dit bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf.
Die woonstelletjie het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit 'n slaapkamer, kombuisie en badkamer. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n TV en waaier. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Maroelalaan 39, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien meer verblyf in Rustenburg Town Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 19:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelalaan 39, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes