Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranszicht 20, Chiappini-straat, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cozy Cottage is 'n onlangs opgeknapte vakansie-toevlugsoord met al die geriewe van die huis en is geleë in 'n veilige sekuriteitskompleks in 'n stil woonbuurt van Onrus.

Hierdie pragtige huis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n etenstafel. 'n Skottelgoedwasser en wasgoedgeriewe is beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n binnebraai-area en 'n sitarea met 'n TV en WiFi in.

Die buite-area bied 'n pragtige onderdakstoep met buitemeubels, 'n swembad en 'n buitebraai-area. Parkeerplek is beskikbaar in 'n enkelmotorhuis en 'n bykomende spasie vir 'n tweede voertuig is beskikbaar.

Hierdie eiendom is 10 minute vanaf die Whale Coast Mall en 15 minute vanaf Hermanus Sentraal geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Cosy Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stuart Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kranszicht 20, Chiappini-straat, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranszicht 20, Chiappini-straat, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf09c30224e8b636954f637f93ed0f8c9a2e752d5dc3ea16875f6bd234c1613fe70e52fba99fb82c0f0f58179ba577cf0bade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 20 Kranszicht Chiappini Street 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.412009094282 19.174489563299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang