Cypherkuil Plaashuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N9, Cyperherkuil Plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cypherkuil Plaashuis is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n plaas in 'n wildreservaat, net 15 km buite Noupoort, geleë is. Hierdie verblyf is in die hartjie van die Karoo geleë en bied 'n unieke ervaring waar gaste die natuurskoon kan geniet
Dié oulike eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elri Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- N9, Cyperherkuil Plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Gaste dink Cypherkuil Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bo-Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N9, Cyperherkuil Plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap