Da Gama 109
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Kusweg 152, Strand, 7139, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 950R2 655 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Da Gama 109 is 'n luukse woonstel op die eerste verdieping in Kusweg, Strand, 30 m vanaf die see. Dit bied 'n ongelooflike see- en berguitsig en is naby verskeie restaurante en winkels.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word ook voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar ook 'n skottelgoedwasser en etenstafel waar gaste maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die skuifdeure in die leefarea lei na die stoep waar gaste die seebriesie en gedruis van die branders kan geniet.
Die woonstelblok spog met 'n privaat swembad, braai-area en muurbalbaan. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kusweg 152, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Da Gama 109 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Kusweg 152, Strand, 7139, Wes-Kaap