Dam Adventure and Relax
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hanli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Daniël V - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies. Skoon. Veilig. Gerieflik.
Willem C - Apr 2024
Algehele gradering
Soos verwag.
Yvonne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Literally just a comfortable bed and lovely bathroom.
Dalene O - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable sleep, clean, amenities for self-catering not that great.
Lees meerChris B - Nov 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Alida M - Apr 2023
Algehele gradering
Oulike verblyf met 'n mooi uitsig. In 'n sekuriteitskompleks langs 'n beeldhoupark.
Charlene F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Mense is baie vriendelik.
Monica R - Apr 2023
Algehele gradering
Privaat en ruim.
Steph U - Des 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en veilig.
Tobias V - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Dam Adventure and Relax se terugvoer
Dankie vir die resensie, net ter wille van verduideliking, die self sorg eenheid is die woonstel wat volledige geriewe het. Die Kungwini kamer is vir oornag doeleindes alleenlik.
Luane J - Sep 2022
Algehele gradering
Die bed en beddegoed was puik. Badkamer pragtig en skoon.
Bradley T - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful room in a safe estate and walking distance from the dam.
Dirk J - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was baie goeie waarde vir geld en definitief aan te beveel.
Christiaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike netjiese verblyf.
Elizabeth D - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, gerieflik, mooi omgewing.
Max N - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Nicol S - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Udette K - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklike oorslaapplek.
Pierre W - Okt 2021
Algehele gradering
Great overnight spot.
Carina W - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese akkommodasie.
Bonolo M - Sep 2021
Algehele gradering
It was a very relaxing atmosphere.
Deon W - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Louise R - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing stay.
Esme S - Nov 2020
Algehele gradering
Will stay there again. Nice, clean and modern.
Denise P - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was presies reg vir wat ons nodig gehad het.
Christie S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek en die eienaar baie vriendelik en ons goed verwelkom.
Pieter O - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Justin B - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome naweek weg.
Hennie B - Jan 2020
Algehele gradering
Kuier by die dam.
Marius L - Jan 2020
Algehele gradering
Great.
Willem Johannes C - Okt 2019
Algehele gradering
Genotvol en gerieflik!
Cisca P - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Mandi H - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Erika H - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Pieter O - Jun 2019
Algehele gradering
Perfek vir wat ons nodig gehad het.
Linda K - Feb 2019
Algehele gradering
Cosy and private.
Yvonne E - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies, smaakvolle, veilig en gerieflik.
Rieka D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en die katte geniet.
Bafana R - Sep 2018
Algehele gradering
Best customer service from Hanli
Chamaine J - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties, gerieflik en beslis waarde vir jou geld!
Lees meerJulie E - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Leanri N - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese en netjiese plek.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng