Dassenheuwel Farm Stay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Mrt 2024 tot 30 Jun 2024.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
Prys sluit in
- Farm Stay House
-
Selfsorg, Wifi
- Wheat Cabin
- Selfsorg
- Windmill Cottage
-
Selfsorg
- Flower Cottage
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat families met kinders in die Farm Stay moet bespreek aangesien geen kinders onder 12 jaar in die kothuise of Cabin toegelaat word nie.
Daar is 'n kragopwekker wat sekere tye aangesit sal word.
Die kothuise en die Farm Stay is volledig toegerus vir selfsorg. Beskuit, melk, tuisgemaakte konfyt, koffie, 'n verskeidenheid tees en soms 'n varsgebakte plaasbrood word voorsien (indien betyds bespreek, en indien gaste op 'n weeksdag inklok).
Die huis en kothuise is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Farm Stay is die enigste eenheid wat vir gesinne geskik is.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Hout word op die perseel verkoop. Doen asb. navraag.
Die huis en kothuise is totaal selfsorg, en word nie gediens wanneer die gaste hier is nie. Indien julle wel skoonmaakdienste benodig, (en dit sal slegs gebeur indien julle vir die dag uitgaan) moet julle dit asb. voor aankoms reël.
Een of twee groot handdoeke word per persoon voorsien en dit sal elke tweede of derde dag geruil word, veral tydens die warmer seisoen, afhangende of daar waterbeperkings is. Gewoonlik word daar genoeg handdoeke voorsien vir die duur van jul verblyf. Ekstra bottelwater word voorsien in die eerlikheidskroeg.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassenheuwel, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom