Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 186R1 858 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Denne Country Guest House bied verblyf in Oudtshoorn, ’n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, museums, landskapsritte en ikoniese besienswaardighede, soos die Kangogrotte en die volstruisplase. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die besige stad wil ontsnap.
Verblyf bestaan uit 20 eenhede wat altesaam slaapplek het vir 42 gaste. Die eenhede bestaan uit Deluxe Suites, Garden Suites, Gesinsuites wat ook selfsorg-eenhede is, Tweeslaapkamer-gesinsuites, Standaardsuites en Supreme Suites. Die kamers het elk óf koningingrootte-bed óf koninggrootte-bed en ’n badkamer wat óf ’n stort óf 'n bad of albei het. Die eenhede het elk ’n privaat ingang en ’n stoep met ’n uitsig oor die grasperk. De Denne Country Guesthouse word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Geriewe op die perseel sluit 2 swembaddens, veilige parkeerplek en ’n restaurant in. Gaste kan ook voëlkyk, fietsry, op begeleide staptoere gaan en swem.
Doendinge en besienswaardighede in die area sluit, wynproe, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, fietsry- en bergfietsroetes in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink De Denne Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap