LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Denne Country Guest House | LekkeSlaap
+54

De Denne Country Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

De Denne Country Guest House bied verblyf in Oudtshoorn, ’n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, museums, landskapsritte en ikoniese besienswaardighede, soos die Kangogrotte en die volstruisplase. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die besige stad wil ontsnap.

Verblyf bestaan uit 20 eenhede wat altesaam slaapplek het vir 42 gaste. Die eenhede bestaan uit Deluxe Suites, Garden Suites, Gesinsuites wat ook selfsorg-eenhede is, Tweeslaapkamer-gesinsuites, Standaardsuites en Supreme Suites. Die kamers het elk óf koningingrootte-bed óf koninggrootte-bed en ’n badkamer wat óf ’n stort óf 'n bad of albei het. Die eenhede het elk ’n privaat ingang en ’n stoep met ’n uitsig oor die grasperk.

Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, veilige parkeerplek en ’n restaurant in. Gaste kan ook voëlkyk, fietsry, op begeleide staptoere gaan en swem.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit, wynproe, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, fietsry- en bergfietsroetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir De Denne Country Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Denne Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a1c41789f0a02bdccfd0a32a09731e795d92a8f0f82bfbb8b6fe8e81bc8826283685c748b38993f5df0c6577a08aff02c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 De Denne Farm Off the R328 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.667099545219 22.125960169311
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!