Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Sleeper Inn

De Oude Sleeper Inn Woonstel
Vanaf R850
R850 R680
per eenheid
Beskrywing

Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook lugversorging en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
De Oude Sleeper Inn 3
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

De Oude Sleeper Inn 3 is 'n meenthuis wat oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer beskik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV-sitarea, braai-area en 'n privaat agterplaas. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
De Oude Sleeper Inn 1
Vanaf R2 900
R2 900 R2 320
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gaste in die 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is met 'n induksiestoof, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV-sitarea op die boonste en onderste verdieping.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Synagogue-straat, De Oude-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5544d20d04b7fc6fd63fce51f2db9a95ce680efef28a96a412bf1295804437492b098a521f4433c0f376a4c2613f2dd6ae1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 Synagogue Street De Oude Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74869749803 24.771020879098
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem