Die Kelkie Accommodation
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Chere D - Okt 2022
Algehele gradering
Geen parkering, muis in die huis, nie eers kom kyk nie. Dis net gesê dis natuur, raak gewoond aan dit. Regtig te veel trappe vir oumense en kinders.
Leona J - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het ons tyd by Die Kelkie geniet! Netjiese akkommodasie en waarde vir geld.
Hendrik L - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Tuiste na 'n lang reis. Vriendelike en welkome ontvangs.
Mary W - Feb 2022
Algehele gradering
We had an awesome time, especially in the pool. Everything we needed as far as hygiene, cooking, sleeping arrangements was on par.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-sirkel 12, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap