Die Kussinkie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Murray-straat 45, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R620 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Kussinkie bied selfsorg-verblyin 'n stil woonbuurt genaamd Hospitaalheuwel, net 2 km van Beaufort-Wes se dorpskern af met veilige parkeerplek agter 'n heining. Beaufort-Wes lê in die hartjie van die Groot Karoo en is die ideale blyplek vir besoekers wat hierdie droë streek wil verken.
Die Kussinkie word nie deur kragonderbrekings geaffekteer nie, aangesien daar sonkrag, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter is.
Daar is 2 eenhede met aparte ingange. Elke eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank, 'n leefarea en 'n badkamer met 'n stort. Elke eenheid is toegerus met lugversorging, 'n mikrogolf, yskas, ketel, koffie, tee, beskuit en DStv. Buitebraaigeriewe word voorsien vir eenheid 2, en restaurante en eetplekke is beskikbaar in die dorpskern, sowat 2 km van Die Kussinkie af. Die Karoo Nasionale Park is minder as 30 minute se ry van ons af.
Beaufort-Wes is een van die min dorpies waardeur die N1 loop en is ook die oudste dorp in die Sentrale Karoo. Professor Chris Barnard, die bekende hartchirurg, word vereer in die plaaslike museum. Hy het grootgeword op die dorp en sy vader was 'n predikant by die Nederduits Gereformeerde Kerk. Besienswaardighede in die omgewing: donkiekartoere, die Karoo Nuweveld 4x4-Roete en Bergplaats Wildreservaat vir wildkyk, perdry en bergfietsry.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 427
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Murray-straat 45, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kussinkie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Murray-straat 45, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap