Die Meerkat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Meerkat is in die Karoodorpie, Carvarvon en word omring deur die bekende platberge wat deel uitmaak van die Kareebergreeks. Die area is vol geskiedkundige en natuurlike besienswaardighede wat gaste kan besoek.
Verblyf is beskikbaar in 3 oopplan-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is en suite en het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster en 'n ontbyttoonbank. Daar is ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n radio en toegang tot 'n braai.
Kaartgeriewe is beskikbaar. Let wel dat daar 'n addisionele 5% op die bedrag gehef sal word.
Gaste kan doendinge soos gholf, rolbal en tennis geniet en besienswaardighede sluit die Carvarvon Museum, voetslaaproetes en plekke van geskiedkundige belang in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nazseera Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Meerkat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Carnarvon Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap