LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Meerkat | LekkeSlaap
+50

Die Meerkat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Meerkat is in die Karoodorpie, Carvarvon en word omring deur die bekende platberge wat deel uitmaak van die Kareebergreeks. Die area is vol geskiedkundige en natuurlike besienswaardighede wat gaste kan besoek.

Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is en suite en het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster en 'n ontbyttoonbank. Daar is ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n radio en toegang tot 'n braai.

Kaartgeriewe is beskikbaar. Let wel dat daar 'n addisionele 5% op die bedrag gehef sal word.

Gaste kan doendinge soos gholf, rolbal en tennis geniet en besienswaardighede sluit die Carvarvon Museum, voetslaaproetes en plekke van geskiedkundige belang in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Die Meerkat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Meerkat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8f466427b9ef93c10505fbeb5ecf0fa03b048438f0053aec9f8fda26b6e4ef0f909fd21fc2e8b9753aaa59a13691a00bca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 15 Margaretha Prinsloo Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.971750034361 22.126743140934
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!