Tuishuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 69 van die plaas Rooidam 2354, Vrystaat, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 140 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Tuishuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer wat op die Rooidamplaas in die Vrystaat geleë is. Dié eenheid funksioneer heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en bied slaapplek aan 6 gaste.
Hierdie eiendom bied eko-vriendelike verblyf en word met sonkrag en gas aangedryf. Water word deur 'n boorgat voorsien.
Hierdie eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 2 dubbelbeddens en 'n driekwartbed. Die leefarea het 'n rusbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien en die badkamer het ook 'n wasmasjien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kombuiseiland met stoeltjies. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n TV is.
Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n mooi uitsig. Die eiendom is omhein. Dit is die ideale oornagplek vir gaste wat na die strand reis aangesien dit op die N8 en naby die N1 is.
Tuishuis is 10 km buite Bloemfontein en grens aan die gewilde Goosehill. Dit is ook naby De Brug.
Slaapplek
’n Bespreking by Tuishuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hendrien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 1
Ligging
- Gedeelte 69 van die plaas Rooidam 2354, Vrystaat, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Tuishuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 69 van die plaas Rooidam 2354, Vrystaat, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom