Die Wit Huis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 109
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Matthew S - Mrt 2024
Algehele gradering
Private.
Erna T - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, en naby alles.
Deon L - Okt 2023
Algehele gradering
Great.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Danel V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Sumaré D - Apr 2023
Algehele gradering
Rus en vrede vir 'n mens se siel. Ek sal enige tyd weer daar kuier.
Die Wit Huis se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Groete
Anneline G - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte, bekostigbaar plek vir oornag in Parys.
Kyle J M - Mrt 2023
Algehele gradering
Nice over-night spot.
Die Wit Huis se terugvoer
Thank you, hope to see you again.
Kobus P - Feb 2023
Algehele gradering
Die plekkie was netjies, maar is net geskik vir oorslaap. Goeie matrasse. Dit lyk egter of die plekkie nog in aanbou is.
Denise L - Nov 2022
Algehele gradering
A good overnight stay.
Jani V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek!
Die Wit Huis se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Shannon K - Jun 2022
Algehele gradering
Fabulous, such a good time.
Lees meerDie Wit Huis se terugvoer
Thank you, it was a pleasure hosting you. Hope to see you again.
Rikus M - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Nicole C - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige, aangename plekkie.
Liezel O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik, sal dit definitief aanbeveel.
Jac V - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie oornagkamer vir 4.
Die Wit Huis se terugvoer
Dankie, dit was n plesier om julle by ons te hê.
Anneli D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir jou gasvryheid Liesl.
Die Wit Huis se terugvoer
Dankie, hoop om julle weer te sien.
Armandt E - Nov 2021
Algehele gradering
Puik
Die Wit Huis se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Groete
Jan B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Truus V - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang
Salome T - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik
Augusta M - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap en als wat mens nodig het.
Die Wit Huis se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Desiré D - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en skoon. Alles wat mens benodig is daar.
Die Wit Huis se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete
Marietjie B - Des 2019
Algehele gradering
Awesome plekkie gewees.
Cornelis V - Nov 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nicki R - Sep 2019
Algehele gradering
Was clean and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was skoon en gerieflik.
Was 'n skoon en gerieflike plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Crystal B - Jul 2019
Algehele gradering
Accommodation that is comfortable and spacious for friends to come together and have a good time.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paulsenstraat 16, Parys, 9585, Vrystaat