Oudewerf Akkommodasie by Die Wit Huis | LekkeSlaap
+31

Die Wit Huis

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Die Wit Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Desiré D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré D

Gerieflik en skoon. Alles wat mens benodig is daar.

Mens voel meer veilig met die nuwe heining war opgerig is. Baie rustig en netjies. Voel soos 'n regte tuiste. Geniet dit baie by Die Wit Huis.

Die Wit Huis's terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete

Die Wit Huis
Marietjie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plekkie gewees.

Baie awesome plekkie, skoon en netjies, alles was daar wat ons nodig gehad het, water was baie vuil en vrot het my baie siek gemaak, maar dit is nie Die Wit Huis se skuld nie, maar sal verkies as hulle gaste vooraf waarsku met so probleem sodat jy water kan saam vat. Andersins tien uit tien.

Cornelis V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis V
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Het die verblyf waardeer na 'n lang dag en sal voorstel vir ander ook.

Nicki R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki R
Saam met vriende

Was skoon en gerieflik.

Was 'n skoon en gerieflike plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was clean and comfortable.

Was a clean and comfortable accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Crystal B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal B
Saam met vriende

Accommodation that is comfortable and spacious for friends to come together and have a good time.

Die Wit Huis is a very nice place to stay at for the weekend in Parys. It is close by to the town shops and there are a lot of activities to do around the place. I just would recommend they get heaters for the rooms due to it being cold in winters, but once in bed the blankets are warm and beds are comfortable.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paulsenstraat 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f1f48975dc84a8cd6fb9eeab35fadd1266fb8409ebbd1d9bd54f8292db02fbfd7abd69ec483af550c5b058ece9411b19e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 16 Paulsen Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.898265 27.465788
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za