Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolfin House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 14 Jun 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Mei 2024 tot 16 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Let asb. daarop dat die eienaar op die eerste verdieping woon.

Daar is vadoeke, sponse, staalwol en een houer skottelgoedseep in die kombuis.

Daar is handewasseep, toiletsproei, gesig- en badhanddoeke in die badkamer, maar swemhanddoeke word nie voorsien nie.

Koffie, tee, melk ,suiker beskuit of koekies word met aankoms voorsien.

Toiletpapier word net met aankoms in beide badkamers voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
R2 400 R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf87f07489cfc46b1e58d4aa210d19335710d9850036de43073783f0846f8457d2502d3d0de4dcae447405f48252b29ba4372?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 91 5 1 5 7 Dolfyn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.337901077987 18.164018183467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem