Dolphin View
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dolphin View bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in Chaka's Cove aan die Dolfynkus. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien dit met 'n ononderbroke see-uitsig spog.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie vadoeke vir die kombuis en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en DStv Now. Die stapeldeure lei na 'n balkon met sitplek, braaigeriewe en bied 'n uitsig oor die see.
Gratis WiFi en onderparkeerplek is vir een voertuig beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en - braaigeriewe, wat aan die boonste punt van die kompleks, net oorkant die pad, geleë is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 77
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphin View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal