Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D'Olyfboom Guest House

Deluxe-gastekamers
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers beskik oor 'n TV, lugversorging, 'n yskassie met voorraad, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi. Die plaas het 'n noodkragopwekker sodat gaste nie koud hoef te stort of in die donker te sit nie. Dis 'n dubbelbed, maar kan as 2 enkelbeddens op versoek opgemaak word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R250 word vereis.
Kinders onder 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders moet saam met ouers deel. Daar is 2 kamers waar 'n matras vir 'n kind voorsien kan word.
Kinders tussen 12 en ouer betaal 100% van die deeltarief.
Vanaf 1 Mei 2024 sla ontbytkoepons van R150 per persoon voorsien word sodat gaste op Saterdae en Sondae by Cafe Frenchie ontbyt kan eet. Let asb. op die tye wat ontbyt by Cafe Frenchie bedien word: Saterdag vanaf 07:30 tot 12:00 en Sondag vanaf 09:00 tot 12:00. Alternatiewelik kan gaste 'n ontbytpakkie in hul kamer neem.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Gastekamer 2
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is toegerus met 'n TV, lugversorging, WiFi en koffiemaakgeriewe. Die plaas het 'n kragopwekker om te verseker dat daar nie koue storte of kragonderbrekings is nie. 'n Smaaklike ontbyt word elke oggend bedien. Dis 'n dubbelbed, maar kan as 2 enkelbeddens op versoek opgemaak word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis

Deluxe Gastekamer 3

Deluxe Gastekamer 4

Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is toegerus met 'n TV, lugversorging, 'n yskassie, WiFi en koffiemaakgeriewe. Die plaas het 'n kragopwekker om te verseker dat daar nie koue storte of kragonderbrekings is nie. 'n Smaaklike Boland-ontbyt word elke oggend bedien. Dis 'n dubbelbed, maar kan as 2 enkelbeddens op versoek opgemaak word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R250 word vereis.
Kinders onder 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders moet saam met ouers deel. Daar is 2 kamers waar 'n matras vir 'n kind voorsien kan word.
Kinders tussen 12 en ouer betaal 100% van die deeltarief.
Vanaf 1 Mei 2024 sla ontbytkoepons van R150 per persoon voorsien word sodat gaste op Saterdae en Sondae by Cafe Frenchie ontbyt kan eet. Let asb. op die tye wat ontbyt by Cafe Frenchie bedien word: Saterdag vanaf 07:30 tot 12:00 en Sondag vanaf 09:00 tot 12:00. Alternatiewelik kan gaste 'n ontbytpakkie in hul kamer neem.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080e1b8953b1cbbc23c908c9e747da87c359a161d44f0626bbe4b6d8b165e0b77f03efba88d565ee7f37bb49132a1ece1b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 14 Napier Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.723625 18.958109
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem