Driftwood Cottage
Selfsorg
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardy-laan 741, Trafalgar Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftwood Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in die hartjie van Trafalgar, KwaZulu-Natal. Dis die ideale verblyf vir 'n gesinsvakansie en dis net 'n entjie se ry vanaf Trafalgar se hoofstrand.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike dubbeldagbed en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.
Kamer-opset
Kapasiteit: 4
•
Aantal Kamers: 2
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Hardy-laan 741, Trafalgar Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Trafalgar Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardy-laan 741, Trafalgar Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom