D.V. Engelhijs
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jax Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 190
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie goeie ervaring. Sal weer daar kom bly as ons Paternoster besoek.
Joseph V - Apr 2024
Algehele gradering
Ideale plek om lekker te kon rus.
Frans B - Apr 2024
Algehele gradering
Paternoster is altyd 'n wenner met lang stapstrande en goeie eetplekke.
June Linda G - Apr 2024
Algehele gradering
Really enjoyed our stay and will definitely stay at D.V. Engelhijs again.
Sunene H - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlike kuier in Paternoster.
Leslie R - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Christo V - Apr 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik soos altyd en D.V. Engelhijs is 'n juweel.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Christo, bly julle het die kuier by DV Engelhijs en ook Paternoster geniet! Sien uit om julle weer te ontvang! Vriendelike groete, Jax.
Jaco K - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek met uitsonderlike ligging.
Vanessa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Dave B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese plek by die see en alles in loop afstand. Pragtige stranddorpie.
Hans S - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plek is absoluut fantasties.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Hans, dankie weereens vir julle ondersteuning! Dit is vir ons 'n riem onder die hart as ons weet dat julle dit elke keer hier geniet! Sien binnekort weer!
Werner N - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie ligging en stil.
Siegfried L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly.
Mercia M - Feb 2024
Algehele gradering
Stay was great.
Juanita B - Feb 2024
Algehele gradering
Clean, quiet, safe and easily accessible to all amenities.
Danie T - Feb 2024
Algehele gradering
Besonders.
Riaan N - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte plek om tyd saam jou geliefde deur te bring.
Dina V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie vinnig, maar lekker.
Marius U - Feb 2024
Algehele gradering
Die ligging en netheid was indrukwekkend.
Marco D - Feb 2024
Algehele gradering
Puik.
David O - Jan 2024
Algehele gradering
Good service when required but disappointed at position behind the restaurant.
D.V. Engelhijs se terugvoer
David, I just need to make a comment. If you read on the TravelGround site, it says, 'Close to the sea, simply cross the street then you are on the beach!' We have not advertised that it is directly on the beach.
The parking area of the restaurant across the road is always full, but their patrons simply park their cars - their seating area faces the sea and it is not at all visible from the street or from the units. We have a contract with a pest control company that services the units at the end of each month; this was last done on 31 January. Kind regards, Jax.
Johan S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik uitgerus in 'n gerieflike, skoon blyplek!
D.V. Engelhijs se terugvoer
Johan, baie bly julle het die kuier geniet! Kom gerus weer!
Elza C - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, keurig en stylvol.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Elza, baie bly dat julle die kuier, en ook julle gunsteling restaurant oorkant die straat, geniet het! Vriendelike groete, Jax
Graham N - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies, waarde vir geld.
Graeme S - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Michelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Nice, clean and on the beach.
Annelize C - Des 2023
Algehele gradering
Weskus kuier op sy beste by D.V. Engelhijs, Paternoster.
Lees meerShaun D - Des 2023
Algehele gradering
Goed uitgerus en goed gelee.
Judy W - Nov 2023
Algehele gradering
Clean, beautiful location, very comfortable.
Sheree H - Nov 2023
Algehele gradering
Good.
Christa O - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean unit very close to the beach.
Elmarie V - Nov 2023
Algehele gradering
Ideale Weskus bestemming.
Dorinda P - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Anlea P - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, sal dit aanbeveel vir enige iemand wat soek na 'n wegbreek.
Denise S - Okt 2023
Algehele gradering
Stoep baie warm. Sou graag meer skaduwee wou hê. Sou graag 'n waaier wou hê. Teëls in stort is los en toilet sitplek was ook los.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Beste Denise - Baie dankie vir jou terugvoer. Ek sal net graag wil noem dat al die badkamers in al die eenhede sopas heeltemal oorgedoen is - dit is regtig pragtig - alles spierwit en glo al die gaste gaan dit sommer geniet! Rakende die verkoeling - ek sou graag wou hoor terwyl julle daar was - dan kan ek 'n waaier bring wat effektief is. Dit is altyd makliker om 'n probleempie aan te spreek terwyl mens daar is. Ek is werklik net om die draai en kon binne minute die probleem opgelos het! Daar is ook 'n skadunet wat nog geïnstalleer en sal die stoep- area meer skadu sal gee. Ek vra altyd vir gaste om my te kontak met enige tipe navrae. Vriendelike groete, Jax
Jakkie D - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Beste Jakkie, wil net vir jou laat weet dat AL DRIE badkmers in al die eehede sopad nuut oorgedoen is. Ek sal ook binnekort nuwe fotos daarvan op die webtuiste oplaai. Dankie vir die ondersteuning! Vriendelike groete, Jax.
Beatrice W - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike plek.
Eleanore B - Sep 2023
Algehele gradering
Very neat and modern. Enough room for 2 people.
Moira B - Sep 2023
Algehele gradering
Great view.
Deon F - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier by die see.
Piet S - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging met see uitsig.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Elsabe M - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Thys B - Aug 2023
Algehele gradering
Op die strand en by 'n restaurant.
Jacobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Bie lekker gebly.
Madelein A - Aug 2023
Algehele gradering
Die ligging is wonderlik, restaurant en see is net oor die pad se stap. Alle geriewe was perfek. Plek was presies soos dit geadverteer was.
Christopher K - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastic location and very neat and clean.
Andre V - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Dorathea J - Jun 2023
Algehele gradering
'n Kom-weer-kuier.
Cobus D - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
Anlea P - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek waar jou siel kan rus.
Lynda K - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent service. Reasonable price. Very well equipped and comfortable.
A.j S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Baie netjiese plek.
Michael H - Mrt 2023
Algehele gradering
Central and picturesque.
Beverley And Anthony V - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect location, wonderful weekend stay.
Adele A - Feb 2023
Algehele gradering
Loved the location, a perfect place for a couple, had everything we needed.
Jeremy N - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful "apartment"- as close to the beach as one can get.
Maryke K - Feb 2023
Algehele gradering
Beste paar dae van stilte, natuurgeluide, see, son en bietjie wind. Ons het baie lekker gekuier en gebly by D. V. Engelhijs.
Gavin D - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful romantic stay. Everything we required was provided for, even torches.
Marilyn H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Marilyn, ons is werklik so bly dat julle dit elke keer hier geniet. Baie dankie vir julle ondersteuning. Vriendelike groete
Teresa V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, baie netjies en eienaar baie behulpsaam.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Die sonseil wat tans op is gaan nog `n addisonele een bykry wat die skadu area dan baie groter gaan maak. Vriendelike groete.
Yolanda L - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut awesome. Lekker gerus en uitsig is uitstekend.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Yolanda, dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is altyd vir ons goed om te hoor dat ons gaste die eenheid sowel as ons klein dorpie geniet het. Vriendelike groete, Jax.
Marilyn H - Nov 2022
Algehele gradering
Dis die tweede keer wat ek daar was. Was baie gerieflik, netjies en veilig.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Dit is altyd lekker om gaste wat voorheen gebly het weer terug te ontvang baie dankie, bly dat julle dit weereens geniet het. Vriendelike groete.
Lizette M - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful apartment.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Lizette, so glad you enjoyed your stay and that you could relax after a long day of hard work while you were here. Looking forward to receiving you again. Kind regards, Jax.
Leandri J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en eienaar is baie vriendelik.
Johnathan L - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Johnathan, ek is werklik bly dat jy noem dat dit baie lekker en rustig was. Graag, wil ek net die volgende noem. Ons hier in Paternoster het mense wat goed probeer verkoop vir 'n inkomste. Hierdie mense (meestal laerskool kinders) is nie skelms of misdadigers nie en probeer maar net iets verdien. Ons misdaad syfer is werklik omtrent nul agv baie effektiewe sekuriteit en buurtwag. Elke eenheid het sy eie privaat ingang met 'n hekkie voor. Die eenheid sit ook effe agter op die perseel en niemand kan sommer net instap nie. So jou privaatheid is veilig.
Juliana W - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik en die moeite werd.
Grant V - Okt 2022
Algehele gradering
Great place to stay.
Tina G - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig, lekker naby aan die see.
Maria J C - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Riki baie dankie vir die terugvoer. Die akkommodasie in Paternoster is definitief in 'n ander prysklas as van die ander klein dorpies in die Weskus, maar ek is bly dat julle wel julle toer geniet het. Vriendelike groete
Dr Tommie V - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, maar 'n elektriese kombers sou in die reën en koue gehelp het.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Beste Dr Tommie, baie dankie vir die terugvoer. Ek wil net graag noem dat toe ons die eenheid weer gaan diens het na julle verblyf, was daar 5 handdoeke wat nog ongebruik was en nogsteeds opgerol en met die linte vas gebind. Ek sal ook graag voorstel as mens `n groep is om eerder `n huis te bespreek as `n woonstel eenheid. Nogmaals dankie vir julle ondersteuning. Vriendelike groete, Jax.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Natalie C - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful place for a couple to relax. Right on the beachfront.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Thank you for your review!! We appreciate it and really glad that you enjoyed your stay and the time in our little village!! Please visit us again!
Wally N - Aug 2022
Algehele gradering
A great experience.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is altyd bly om te hoor as gaste hulle tyd by DV Engelhijs en Paternoster geniet het.
Johan B - Jul 2022
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Pieter V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, lekker weer gehad.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Beste Pieter, wil net graag bevestig dat ons die probleem met die kaggel uitgesorteer het, daar kom nie meer wind in nie. Ons het ook vir elke eenheid `n lekker groot gasverwarmer ingesit wat sommer die hele plek lekker warm maak!
Marilyn H - Jun 2022
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Adriaan K - Mei 2022
Algehele gradering
Vyfster.
Joanie K - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties en netjiese en mooi blyplek.
William H - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker by the sea.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Dear William, thank you for the review and I am glad that you enjyed your stay. It is a self-catering unit and if a clearning service was needed we can arrange it, it but would be for your own account. There are instructions on the info sheet where the full garbage bag should go. Or else you could have phoned us and then we would have sorted it out for you. Kind regards
Willie H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Liane P - Apr 2022
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde!
Desrae S - Apr 2022
Algehele gradering
Unbelievable.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Thank you. I am glad you enjoyed your stay. Come visit again. Kind regards, Jax.
Elize B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Jeanette Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
D.V. Engelhijs se terugvoer
Jeanette baie dankie vir jou pragtige terugvoer!! Ons waardeer dit regtig en is so bly as almal hulle tyd hier geniet! Vriendelike groete
Ilse R - Mrt 2022
Algehele gradering
Gesellig, plesierig en skoon.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Ilse baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het die 10 dae vakansie geniet hier in Paternoster! Kom kuier gerus weer! Vriendelike groete
Gert N - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik , maar ongelukkig nie lugversorging nie.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Beste Gert, dankie vir die terugvoering. Ja ons het `n uitsonderlike warm somer hierdie jaar, gewoonlik is daar altyd `n lekker koel seebriesie!
Ons het waaiers as mense dit vra, ons wil net nie altyd die eenhede oorlaai met ekstra goed nie, so volgende keer vra asb vir een.
Daar is n droograk wat buite op die patio kan staan vir die handdoeke wat vinnig droog word in die son, in SA is krag `n reuse probleem en mens probeer nie onnodig elke dag te veel masjiene te hardloop nie.
Vriendelike groete Jax
Alwyn T - Mrt 2022
Algehele gradering
Eienaar het ons vriendelik ontvang en die verblyf was baie goed.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Ons is bly dat julle so bietjie kon uitrus en dat julle die tyd hier geniet het! Ons sien uit om julle weer te ontvang!
Heleen P - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons heerlik gekuier, dankie.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Ek is bly julle kon onspan en sien uit om julle weer volgende jaar te ontvang. Vriendelike groete, Jax.
Nazeema D - Mrt 2022
Algehele gradering
Accommodation was beautiful.
Franse C - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike paar dae by die see.
Arlene S - Feb 2022
Algehele gradering
Great location.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Arlene thank you for your feedback! We are glad that you enjoyed your stay with us.
Celia S - Feb 2022
Algehele gradering
Miskien teveel tekortkominge.
Lees meerD.V. Engelhijs se terugvoer
Celia weereens dankie vir jou terugvoer. Soos ek ook aan jou telefonies genoem en verduidelik het dat dit `n uitsonderlike geval was - en dat ek werklik jammer is vir die ongerief! Ons wil altyd graag he dat ons gaste die tyd moet geniet en meeste mense geniet hulle kuier baie! Jou familie wat julle aanbeveel het, het `n heerlike tyd hier in dieselfde eenheid gehad.
Ek vra ook altyd dat indien daar `n probleem is om my dadelik te kontak sodat ek dit kan regstel! Ons spreek elke punt wat onder ons aandag gebring word altyd so spoedig moontlik aan om te verseker dat die volgende gas hulle verblyf sal geniet
Elsabé C - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie rustig.
Hildegard S - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, veral die uitsig oor die meer.
Annette E - Jan 2022
Algehele gradering
Was heerlik ontspannend en pragtige uitsig!
D.V. Engelhijs se terugvoer
Beste Annette, dankie vir die terugvoer. Wil net graag noem dat ons gereeld van die dreinskoonmaker in die pype af gooi, ongelukkig raak dit aangepak met al die seesand. Dit is hoekom ek vir mense sê as daar `n probleem is om my dadelik te kontak sodat ek dit sommer direk kan oplos. Alles is `n oproep weg. Bly dat julle alles verder geniet het. Groete
Randall H - Jan 2022
Algehele gradering
Very good stay.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Randall, thanks for the feedback. You should just have phoned me and the sponge could have been replaced in a few seconds. It was a small oversight from the cleaning lady and I apologize. Regards, Jax.
Theunis R - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Catherine C - Des 2021
Algehele gradering
Great value and facilities.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Thank you for your review. The restaurant is across the street from the house. All the photographs on the website shows exactly the views that you will have. There are 8 allocated parking spaces and the rest of the patrons park elsewhere up in die street. It is not a noisy restaurant and all the seating is in their front section facing the sea.
Chris F - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en baie lekker!
Ivan M - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike, mooi en baie skoon akkommodasie.
Herma F - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë, pragtige plekkie en oulik toegerus.
Anne V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik!
D.V. Engelhijs se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer! Baie bly julle het `n lekker kuier hier in Paternoster gehad! Kom kuier gerus weer!
Sumari H - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Thuanitha P - Nov 2021
Algehele gradering
Dis prentjiemooi.
Lees meerD.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit is altyd vir ons so lekker om te weet as gaste hulle tyd hier geniet het. Ons sien uit om julle graag weer te ontvang.
Elizabeth V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne atmosfeer. Net reg vir 1 of 2 persone.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal nog plastiekhouertjies in sit.
Marius E - Okt 2021
Algehele gradering
Ontspanne en baie lekker gerus.
Ilse N - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging, naby die see, netjies en skoon, geriewe great!
D.V. Engelhijs se terugvoer
Beste Ilse, dankie vir die terugvoer.
Al wat mens moet doen is om die handvatsel van die kraan na jou toe te trek en dan is die waterdruk perfek.
Daar is hekkies by al die ingange en as dit toe is sal niemand sommer instap nie. Ons het nie rooftogte en dinge hier nie, maar klein misdaad as iemand hulle persoonlike items iewers buite sonder toesig los. Ons het ook `n fanatastiese plaaslike sekuritiets firma en ook buurtwag wat gedurig die areas partroleer en monitor.
Karin B - Sep 2021
Algehele gradering
Weskus toe gegaan om te gaan blomme kyk.
Alisha D - Sep 2021
Algehele gradering
Sal weer kom!
Melanie D - Sep 2021
Algehele gradering
Beste plek en ligging is perfek.
George N - Sep 2021
Algehele gradering
Great!
Anton L - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflikke plekkie
Gerrie G - Aug 2021
Algehele gradering
Die ligging is wonderlik! Ons het lekker gekuier.
Gawie B - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike en gerieflike woonstel.
Pietie R - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Daniel dankie vir jou terugvoer! Ek kan jou verseker dat die eenhede elke keer perfek skoongemaak word! Dit is ons trots en soos meeste van die ander gaste al geskryf het - dat die eenhede altyd netjies is! Ja die laatjie van die asblik het `n probleem gehad met die runner waarop die asblik se laatjie werk, maar soos met toerugsting gebeur breek dit ook maar! Die asblik se runner is herstel en werk nou weer 100%.
Albertus V - Jul 2021
Algehele gradering
Saligheid gevind langs die see.
Suné D - Jul 2021
Algehele gradering
Beautiful place
Henri H - Jul 2021
Algehele gradering
Baie baie rustig.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Bly julle het ontspan en die tydjie hier geniet!
Hanalie D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en hulpvaardig gasvrou.
Karin E - Jun 2021
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik, sal vir seker weer gaan.
Ina S - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus met die see-uitsig en geluid van branders wat breek nie ver van jou af nie.
Philip V - Jun 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker verrassing was dit nie om DV Engelhijs op Paternoster te besoek.
Danie O - Mei 2021
Algehele gradering
Ons kan dit aanbeveel almal, die verblyf was fantasties.
Lees meerD.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, en ook die aanbeveling! Dit is altyd `n riem onder die hart as mense hulle tyd by DV Engelhijs en ons pragtige dorpie Paternoster geniet het!
Demitri B - Mei 2021
Algehele gradering
A place to make you fall in love with Paternoster.
Chris B - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en so op die strand. Net die plek om uit te rus.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Beste Chris dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer almal se insette en wil dus seker maak dat elke gas gelukkig is. Jammer dat jy my nie geskakel het vir die waaier nie, soos ek genoem het, ek is werklik om die draai en kon vir julle dadelik `n waaier bring. Net `n oproep weg. Dankie vir julle ondersteuning en ons sien uit om julle weer te ontvang!
Magda K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi en lekker kos.
Isella N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig, pragtige see-uitsig.
Geoff W - Mrt 2021
Algehele gradering
Idyllic!
Chantal T - Feb 2021
Algehele gradering
Sublime!
Lees meerAnton R - Feb 2021
Algehele gradering
Perfek geleë in Paternoster.
Euodia D - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en sal weet gaan.
Jr M - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker.
Zelna V - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Sharon B - Des 2020
Algehele gradering
Stylish unit on beachfront.
Mirinda C - Okt 2020
Algehele gradering
Wat n pragtige plek.
Sonja D - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met pragtige see-uitsig.
Lees meerD.V. Engelhijs se terugvoer
Sonja, ons waardeer jou positiewe terugvoer en is baie bly dat julle die kuier hier geniet het. Kom kuier gerus weer.
Diane D - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful position, lovely apartment. Thank you.
Desiree A - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful apartment, squeaky clean, stunning views, friendly, helpful owner!
Lees meerD.V. Engelhijs se terugvoer
Baie baie dankie vir die goeie terugvoer! Dit spoor ons aan om altyd die beste vir ons gaste te doen. Kom kuier gerus weer!!
Manda C - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Manda ons is altyd so bly as die gaste hulle tyd hier geniet!! Kom kuier gerus weer!
Edwin M - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Kobus S - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike ligging en geriewe!
Joja V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie mooi plekkie op strand.
Lees meerD.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons noem wel in die advertensie vir die eenheid dat dit `n oopplan eenheid is. Daar is `n hang kassie waar klere gehang kan word en meeste van die mense pak hulle goed in die kassies en laaie uit en sit weer hulle tasse in die motor se bagasiebak. Ons het 'n droograk wat mens kan uitsit op die stoep, want dit is onooglik om `n wasgoed draad op te sit wat almal van die straat af kan sien. Vriendelike groete Jax
Theresa V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik!
Andrew C - Jan 2020
Algehele gradering
Weekend family getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Naweekwegbreek vir gesin.
'n Fantastiese plek by die see! Ek bedoel op die strand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Debra G - Des 2019
Algehele gradering
Comfortable accommodation with amazing sea views.
Johan B - Des 2019
Algehele gradering
Very good location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goeie ligging.
Baie lekker plek, 100 meter van die see en 50 meter van die restaurant Voorstrandt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Thank you, glad that you enjoyed your stay!
Fouche M - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik! Stylvol gemeubileer, vriendelike gasheer en gasvrou.
Manie B - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en gerieflik. Eienaar vriendelik. By die see.
Elbie V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig met mooiste uitsig.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Dit is altyd so lekker om te hoor as mense hulle kuier geniet. Kom kuier weer.
Colleen B - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome!
D.V. Engelhijs se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons sien uit om julle weer te ontvang!
Aletta V - Sep 2019
Algehele gradering
Beste ligging.
Jeanette R - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en rustig.
Welma D - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het ons verblyf by D.V. Engelhijs geniet. Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Welma, ons is bly dat julle die kuiertjie hier geniet het! Dankie vir die terugvoer!
Jako R - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en ongelooflike ligging!
D.V. Engelhijs se terugvoer
Ons waardeer julle terugvoer en is altyd so ongelooflik bly dat julle as gaste dit geniet. Vriendelike groete
Brad P - Jun 2019
Algehele gradering
Wegbreek 1000 werd.
Lees meerD.V. Engelhijs se terugvoer
Beste Brad,
Baie dankie vir jul terugvoer.
Dit is altyd `n riem onder die hart om te weet dat mense wel alles waardeer! Dit help ons ook om altyd te streef om alles so lekker en gerieflik moontik te maak vir ons gaste.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
D.V. Engelhijs
Ferdi P - Jun 2019
Algehele gradering
Die eenheid was baie luuks, netjies en puik waarde vir geld, ligging puik puik.
Salome C - Mei 2019
Algehele gradering
Kamer kyk uit oor die see.
Hannes D - Apr 2019
Algehele gradering
Was baie lekker daar.
Pieter N - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Baie bly om te hoor dat julle die kuier hier geniet het! Ai dis so jammer dat Eskom se diens almal beinvloed. Hopelik sien ons julle weer.
Groete
D.V. Engelhijs
Estee S - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties als perfek.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Hi Estee,
Dankie vir die terugvoer. Ek is jammer oor die ketel, dis nie iets wat mense elke dag na kyk nie, maar sal dit aanspreek. Ek moet sê, die storte word elke keer deeglik skoongemaak, dis ongelukkig swart grout wat gebruik is tussen die wit teels en daar is nie iets wat ons daaraan kan doen nie, behalwe om alles uit te kap en die hele stort te herteel en `n ander kleur grout te gebruik. Dit pla my ook en ek sou dit graag dadelik ook wou verander, maar op hierdie stadium laat ons begroting nie toe om al die storte te verander nie, dit is egter ook om my wenslys! Vriendelike groete,
Jax
Esme J - Jan 2019
Algehele gradering
Place was fabulous, clean and well presented. I will surely come back.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Plek was fantasties, skoon en goed aangebied. Ek sal sekerlik terugkom.
Die ligging van die plek is ideaal, naby restaurante, strand en ideaal vir stap. Eenheid was skoon, gemaklik en goed aangebied. Geniet die verblyf geweldig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
D.V. Engelhijs se terugvoer
We are glad that you enjoyed your stay. Thanks for your great review.
Tobie W - Jan 2019
Algehele gradering
Very enjoyable stay.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Thank you for the feedback. Come and visit us again.
Stanley H - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer. Hopelik sien ons julle weer binnekort.
Christel K - Okt 2018
Algehele gradering
Die ligging was perfek, die akkommodasie stylvol, netjies en skoon.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Kristel ek is baie bly dat julle die naweek geniet het. Ons waardeer julle terugvoer, want ons probeer om vir ons gaste die beste te bied. Kom kuier gerus weer.
Lynette D - Okt 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie was uit die boonste rakke.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike komplimente, ons waardeer dit werklik en wil graag vir ons gaste die beste moontlik bied.
Sien uit om julle weer te ontvang!
Victoria G - Sep 2018
Algehele gradering
It is a very nice house in a perfect location.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Mariska O - Aug 2018
Algehele gradering
Rustige see-akkommodasie.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer.Ons is altyd bly as ons gaste hulle vakansie geniet.
Vercueil V - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Werklik so jammer oor die sigaret reuk!. Dit is ongelukkig as gaste nie hulle deel doen deurdie reels na toekom nie. Ons vra onverskoning. Ons het die probleem opgelos.
Marti R - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
D.V. Engelhijs se terugvoer
Marti, baie dankie vir die komplimente, ons waardeer dit regtig. Ons wil graag he dat ons gaste hulle vakansie geniet.
Arnold M - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf op pragtige Paternoster.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Bly dat julle die kuier hier geniet het en ook vir julle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Franco H - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies, goed toegerus en sentraal.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Wonderlik as julle lekker kon ontspan. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Rienk V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het julle tyd hier in Paternoster geniet. Kom kuier weer.
Thys P - Apr 2018
Algehele gradering
Beste ligging met die vriendelikste mense.
Lees meerD.V. Engelhijs se terugvoer
Beste Thys,
Dankie vir julle terugvoer.
Ai, dis werklik jammer oor die toiletpapier en skottelgoed seep - ek vra altyd dat gaste my dadelik moet kontak as daar iets is wat hulle nodig het. Ek ek is regtig om die draai en kan maklik sulke kleinighede dadelik uitsorteer!
Verder is ek bly dat julle ook lekker gekuier het by De See Kat!
Elmarie P - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, ideaal om Paternoster te verken.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Ons is bly dat julle dit geniet het. Sien uit om julle weer te ontvang.
Anel S - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons kom definitief weer hier bly!
Jakes J - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit is uit en uit 'n vakansiedorp, ontspanne en rustige lewensstyl.
Lees meerWelma V - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig ingerigte en goed geleë verblyf.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Altyd lekker om te hoor as mense Paternoster geniet het ...... en ons is ook bly dat julle lekker gebly het! Kom kuier gerus weer!
Andre D - Feb 2018
Algehele gradering
Uiterste sielsrus en vrede om elke oggend wakker te word en die see te hoor en sien.
Lees meerDawn V - Jan 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was lekker vreedsaam.
Marina T - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf by die mooiste see!
D.V. Engelhijs se terugvoer
So bly dat julle die tyd hier by ons geniet het. Ons waardeer julle terugvoer. Hopelik sien ons julle sommer weer binnekort.
Mike D - Sep 2017
Algehele gradering
Weskus op sy mooiste, langs die see en tussen die wit huise!
D.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Lisa-marie F - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker langs die see met loopafstand van die water af.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Bly julle het julle kuiertjie hier geniet! Altyd lekker om te hoor as gaste lekker kon ontspan en die see, strand en die dorpie per voet verken!
Bennie S - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het die naweek baie geniet.en kan D.V. Engelhijs beslis aanbeveel.
Lees meerD.V. Engelhijs se terugvoer
Baie dankie vir so goeie terugvoer ons wil graag ons gaste spesiaal en tuis laat voel. Ons is werklik bly dat julle die verblyf hier geniet het en ook vir die kuier by die restaurant. Ons sien uit om julle weer te ontvang!
Potjie G - Jul 2017
Algehele gradering
Baie oulike woonstel, sal dit almal aanbeveel om oor te bly. Ek persoonlik sal weer daar gaan bly.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Dankie vir die terugvoer! Ons is bly dat julle die kuiertjie hier geniet het!
Anke D - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike ervaring gehad.
D.V. Engelhijs se terugvoer
Ek is bly julle het julle kuier geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Magdeleen S - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was perfek, oulik, en treë van die strand af.
Elke E - Jan 2017
Algehele gradering
Skoon en smaakvol!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 36, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom