LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by D.V. Engelhijs | LekkeSlaap
+58

D.V. Engelhijs

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 88 resensies vir D.V. Engelhijs
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ivan M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, mooi en baie skoon akkommodasie.

Eenheid baie mooi met baie mooi meubels en toebehore. Baie mooi uitsig. Baie goeie en vriendelike diens.

Herma F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herma F
Saam met vriende

Baie goed geleë, pragtige plekkie en oulik toegerus.

Sien sterre.

Anne V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V
Saam met vriende

Heerlik!

Pragtige, stylvolle eenheid, net oorkant die pad van die see. Die Voorstrand Restaurant is net skuins oorkant die pad, wat baie gerieflik is. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die kombuisie is goed ingerig. Hoewel die eenheid eintlik baie klein is, gee die meubels en rangskikking daarvan 'n gevoel van ruimte. Ons het heerlik gebly, en sal beslis weer daar wil gaan uitrus!

D.V. Engelhijs's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer! Baie bly julle het `n lekker kuier hier in Paternoster gehad! Kom kuier gerus weer!

D.V. Engelhijs
Sumari H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die strandeenheid was ongelooflik lekker, mooi toegerus met alles wat jy benodig, pragtige uitsig oor die see en baie netjies.

Thuanitha P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis prentjiemooi.

Die eenheid is smaakvol versier met pragtige olieverfskilderye oral. Die kombuis het meer as genoeg breekgoed en glase - ek was beïndruk met die goeie kwaliteit potte en pan, en kon lekker kos maak. Ons het heerlik gebraai ook met 'n lieflike see-uitsig. Hierdie eenheid het absoluut alles wat nodig is vir selfsorg. Daar is wit beddegoed en als is mooi skoon. Ons gasvrou is vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons vakansieplanne te laat werk.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit is altyd vir ons so lekker om te weet as gaste hulle tyd hier geniet het. Ons sien uit om julle graag weer te ontvang.

D.V. Engelhijs
Elizabeth V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne atmosfeer. Net reg vir 1 of 2 persone.

Daar kan meer houertjies wees om oorskietkosse in te bêre.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal nog plastiekhouertjies in sit.

D.V. Engelhijs
Marius E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en baie lekker gerus.

Al wat 'n steurnis was, was die kindersmouse en bedelaars in die straat.

Karin B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Weskus toe gegaan om te gaan blomme kyk.

Eenheid was perfek vir ons, is mooi en was baie netjies.

Ilse N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, naby die see, netjies en skoon, geriewe great!

Al wat 'n probleem was is die water in die showers. Dit loop baie stadig en die vloei is swak. Dit vat baie lank om bv. hare te was en conditioner af te spoel. Dit sal ook help as die voordeur 'n sekuriteitshek aan het. Dan kan mens die deur ooplos sonder om bang te wees iemand glip en en steel (of erger).

D.V. Engelhijs's terugvoer

Beste Ilse, dankie vir die terugvoer.
Al wat mens moet doen is om die handvatsel van die kraan na jou toe te trek en dan is die waterdruk perfek.
Daar is hekkies by al die ingange en as dit toe is sal niemand sommer instap nie. Ons het nie rooftogte en dinge hier nie, maar klein misdaad as iemand hulle persoonlike items iewers buite sonder toesig los. Ons het ook `n fanatastiese plaaslike sekuritiets firma en ook buurtwag wat gedurig die areas partroleer en monitor.

D.V. Engelhijs
Melanie D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek en ligging is perfek.

Ligging is uitstekend. Kliëntediens is puik en waarde vir geld.

George N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Heerlike plek met baie goeie ligging, smaakvol gemeubileer en alles wat nodig is om gemaklik te kuier.

Alisha D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha D
Saam met vriende

Sal weer kom!

Pragtige plek wat sentraal geleë is. Smaakvol ingerig. Selfs WiFi is beskikbaar. Was heerlik om hier te kuier en sal vir seker weer kom. Let wel: die krane se warm en koue water is omgeruil.

Anton L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflikke plekkie

Pragtige plekkie. Lekker gekuier en op die strand gestap. Plekkie mooi skoon en Jackie baie vriendelik en behulpsaam.

Gerrie G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is wonderlik! Ons het lekker gekuier.

Die Engelhijs het biejie liefde en aandag nodig, sowel as 'n goeie skoonmaak sessie.

Gawie B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en gerieflike woonstel.

Sal D.V. Engelhijs sterk aanbeveel. Sentraal geleë regoor restaurant.

Pietie R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Netjiese huis, meubels pragtig, lekker na aan strand. Ons het baie lekker gekuier.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Daniel dankie vir jou terugvoer! Ek kan jou verseker dat die eenhede elke keer perfek skoongemaak word! Dit is ons trots en soos meeste van die ander gaste al geskryf het - dat die eenhede altyd netjies is! Ja die laatjie van die asblik het `n probleem gehad met die runner waarop die asblik se laatjie werk, maar soos met toerugsting gebeur breek dit ook maar! Die asblik se runner is herstel en werk nou weer 100%.

D.V. Engelhijs
Albertus V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid gevind langs die see.

D.V. Engelhijs is baie netjies gemeubileer en laat 'n mens blitsvinnig tuis voel. Die see is net 'n klipgooi weg.

Sune D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sune D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place

The unit is amazingly well kept and neat. Very well equipped. We really enjoyed our stay. Close to the beach and restaurants. Quiet little town which makes it perfect for a relaxing getaway. Great communication from the host. Would highly recommended.

Henri H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie rustig.

Dit was lekker om wakker te word met 'n pragtige see-uitsig. Sal definitief weer hier kom bly.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Bly julle het ontspan en die tydjie hier geniet!

D.V. Engelhijs
Hanalie D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanalie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en hulpvaardig gasvrou.

As gevolg van Covid was ons meer beperk in ons eenheid as wat ons verwag het. Die eenheid het dus kleiner gevoel a.g.v. al die tyd wat ons daarin moes spandeer. En die opwasbak is baie klein, en net 1, so moeilik om skottelgoed te was. Onder normale omstandighede sou dit nie gehinder het nie.

Karin E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was heerlik, sal vir seker weer gaan.

Uitsig op die see met Voorstrandt Restaurant net oorkant is 'n groot bonus. Ons het ook 'n warm en vriendelike ontvangs van Jax ontvang en sal die plekkie toe oë aanbeveel!

Ina S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus met die see-uitsig en geluid van branders wat breek nie ver van jou af nie.

Alles wat ons nodig gekry het was daar - fantastiese ligging - ons kon stap waar ons wou wees - heerlik!

Philip V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker verrassing was dit nie om DV Engelhijs op Paternoster te besoek.

Skoon, luuks, veilig, so te sê op die strand. Die verwelkoming was sommer lekker gemaklik. Die braai werk lekker en vars kabeljou smaak sommer lekkerder as mens so by die see is. Ek kan hierdie plek toe oë aanbeveel. Paternoster en DV Engelhijs gaan ons vir seker weer sien. Wat 'n lekker plek om die naweek te kon deurbring. Die sonsondergange verdien ekstra vermelding, ongelooflik mooi.

Danie O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kan dit aanbeveel almal, die verblyf was fantasties.

Die verblyf was skoon en netjies en het ons aankoms so spesiaal gemaak. Die dorp Paternoster is pragtig en die uitsig was asemrowend. Die restaurant was so naby. Ek beveel dit vir enige iemand aan. Maar dankie vir die vriendelikheid van die eienaars van Engelhijs. Jul sal maak dat ons weer jul ondersteun. Baie dankie dat uit jul pad gegaan het net deur jul menslikheid en vriendelikheid sal ons Paternoster weer besoek.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, en ook die aanbeveling! Dit is altyd `n riem onder die hart as mense hulle tyd by DV Engelhijs en ons pragtige dorpie Paternoster geniet het!

D.V. Engelhijs
Demitri B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demitri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to make you fall in love with Paternoster.

Beautifully furnished and clean - has everything you could possibly need and Jaki is very helpful!

Marie B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Besigheidsreis

Was baie lekker en so op die strand. Net die plek om uit te rus.

Die enigste probleem is wanneer die ander gaste vuurmaak moes ons die kamer- en badkamervensters toemaak. Dit veroorsaak dat die plek baie warm was, 'n staanwaaier sou baie gehelp het. Baie aangemane verblyf, sal weer van dit gebruikmaak.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Beste Chris dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer almal se insette en wil dus seker maak dat elke gas gelukkig is. Jammer dat jy my nie geskakel het vir die waaier nie, soos ek genoem het, ek is werklik om die draai en kon vir julle dadelik `n waaier bring. Net `n oproep weg. Dankie vir julle ondersteuning en ons sien uit om julle weer te ontvang!

D.V. Engelhijs
Magda K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en lekker kos.

Dis die ideale plekkie vir 'n vinnige wegbreek. Naby die see en restaurante.

Isella B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, veilig, pragtige see-uitsig.

Pragtige see-uitsig, net oor die pad dan is jy op die strand. Lekker rustig en veilig. Baie vriendelike diens.

Geoff W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic!

It couldn't have been better. It's biggest asset is its positioning right on the beach, near the restaurants, and being so well appointed. We would go there again at the drop of a hat!

Anton R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë in Paternoster.

Pragtige enkelvertrek-blyplek direk oorkant Voorstrandt Restaurant. Kyk uit op die strand en see vanuit die bed. Goed ingerig om 2 persone te akkommodeer. Dekor keurig gekies om 'n rustige verblyf te verseker.

Chantal T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sublime!

What an incredible place to relax and unwind. The beach at your doorstep and a restaurant across the street (not noisy at all). The amenities of the village is a short drive or walk away. Everything was perfect and we had a wonderful, enjoyable stay. The unit was open plan, very much like a studio apartment, but nicer because of the lovely patio with braai, where we relaxed most of the time. It was safe and comfortable for 2 people. Tastefully furnished and decorated. Absolutely sublime.

Euodia D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euodia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en sal weet gaan.

Al negatief is dat daar nie genoeg toiletpapier was nie en die skottelgoedwasser het nie sout in gehad nie - dit het ’n reuk gehad.

Jr M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jr M
Saam met vriende

Lekker.

Baie lekker.

Zelna V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Die huisie is op die strand, huisie self is baie smaakvol gemeubileer, baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly!

Sharon B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish unit on beachfront.

This studio unit is well situated on the beachfront with fantastic views. It is stylish and comfortable. It has a great outdoor space with a built-in braai. Highly recommended!

Sonja D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf met pragtige see-uitsig.

Ons het 3 gemaklike aande oornag by D.V. Engelhijs. Die kompakte oopplan-strandeenheid (daar is twee ander eenhede met aparte slaapgeriewe ook beskikbaar) waarin ons gebly het (kombuis/slaap/sit) is baie netjies met pragtige dekor. Die en suite-badkamer met 'n stort is klein maar gerieflik. Die braaistoepie met 'n uitsig oor die see is privaat genoeg om jou oggendkoffie buite te geniet. 'n Mens is 'n klipgooi van die strand af en indien jy nie lus voel om ver te gaan vir aandete nie, is Voorstrandt Restaurant net oorkant die straat. Jax, ons gasvrou was baie vriendelik en het moeite gedoen om seker te maak dat alles tot ons tevredenheid was. Ons beveel hierdie eenheid beslis aan.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Sonja, ons waardeer jou positiewe terugvoer en is baie bly dat julle die kuier hier geniet het. Kom kuier gerus weer.

D.V. Engelhijs
Mirinda C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat n pragtige plek.

Die eenheid is baie smaakvol en het alles wat nodig is. Die uitsig op die stand is asemrowend mooi. Ons het heerlik gerus!

Desiree A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree A

Beautiful apartment, squeaky clean, stunning views, friendly, helpful owner!

My daughter and I had a wonderful 2 night stay at D.V. Engelhijs. The apartment was clean and spacious with beautiful ocean views, perfect for 2 guests. Luxurious linen and towels provided. Lovely patio with built in barbecue, table and chairs with cushions for extra comfort, perfect for sundowners! Directly across from the main Paternoster beach with safe off-street parking, you really couldn't get closer to the ocean! Thank you Jax, we will be back!

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie baie dankie vir die goeie terugvoer! Dit spoor ons aan om altyd die beste vir ons gaste te doen. Kom kuier gerus weer!!

D.V. Engelhijs
Diane D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful position, lovely apartment. Thank you.

We enjoyed a relaxing stay in this lovely apartment. The position is perfect for long walks on the beach and the apartment is compact, functional and tastefully decorated. Thanks Jax.

Manda C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Manda C

Baie lekker gekuier.

D.V. Engelhijs se ligging is perfek. Ons is baie goed verwelkom. Jy kan loop oral waar jy wil gaan en die restaurant wat reg oorkant die pad is, is ook baie gerieflik. Ons kon lekker langs die see gaan stap. Sal enige tyd mense aanbeveel om daar te gaan vakansie hou.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Manda ons is altyd so bly as die gaste hulle tyd hier geniet!! Kom kuier gerus weer!

D.V. Engelhijs
Edwin M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Truly amazing. Thanks.

Kobus S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging en geriewe!

Braai met ‘n uitsig, oor die straat van die strand af en ruim met alles wat mens nodig het.

Van Der Linde J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Van Der Linde J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie op strand.

Die plekkie is net baie klein met eintlik geen spasie nie. Dit is eintlik 'n bachelors-woonstel, want jou slaapkamer, woonkamer en kombuis is alles in een, daarom is dit baie klein vir 'n lang vakansie vir 2 mense. Dit moet dalk so geadverteer word. Jou tasse moet jy ook op vloerspasie plaas. Daar is nie 'n wasgoedlyn nie, ek sien die wasgoedrakkie staan onder tafel waar TV staan. Daar is geen spasie indien jy iets wil ophang in die aand nie. Jy kan dit nie buite sit en ry nie, die locals en kinders is heeldag besig in die straat met verkope van skulprangskikkings, vis en kreef. Ons is wel gewaarsku dat ons alles maar moet oppas en toesluit. Albei eenhede se toiletvensters is reg op jou braai-area, wat nie baie nice was nie. Maar die plek is baie netjies.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons noem wel in die advertensie vir die eenheid dat dit `n oopplan eenheid is. Daar is `n hang kassie waar klere gehang kan word en meeste van die mense pak hulle goed in die kassies en laaie uit en sit weer hulle tasse in die motor se bagasiebak. Ons het 'n droograk wat mens kan uitsit op die stoep, want dit is onooglik om `n wasgoed draad op te sit wat almal van die straat af kan sien. Vriendelike groete Jax

D.V. Engelhijs
Theresa V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa V
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut heerlik!

Die eenheid is baie mooi gemeubileerd, netjies en skoon. Die ligging is fantasties! Jy kan net oor die straat stap en jy is op die strand. Ons seuntjie van twee jaar is met ope arms ontvang en dit is baie moeilik om plekke te vind wat kinders akkommodeer en daarvoor is ons baie dankbaar.

Andrew C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew C
Gesin met klein kinders

Naweekwegbreek vir gesin.

'n Fantastiese plek by die see! Ek bedoel op die strand.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Weekend family getaway.

A great place by the sea! I mean on the beach.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Debra G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation with amazing sea views.

The apartment was well furnished, clean, with amazing sea views from the front porch. The owner was very friendly and accommodating. Voorstrandt Restaurant is on the opposite side of the road. Highly recommended.

Johan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging.

Baie lekker plek, 100 meter van die see en 50 meter van die restaurant Voorstrandt.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very good location.

Very nice place, 100 meters from sea and 50 meters from Voorstrandt Restaurant.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Thank you, glad that you enjoyed your stay!

D.V. Engelhijs
Elbie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie V
Saam met vriende

Rustig met mooiste uitsig.

Chocoloteboks-mooi plek. Rustig en sons ondergang asemrowend! Ek kom gou weer terug!

D.V. Engelhijs's terugvoer

Dit is altyd so lekker om te hoor as mense hulle kuier geniet. Kom kuier weer.

D.V. Engelhijs
Fouche M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fouche M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Stylvol gemeubileer, vriendelike gasheer en gasvrou.

Nader aan die see kan jy nie kom nie! Akkommodasie bied alles wat jy benodig vir 'n selfsorgnaweek, maar ook naby goeie restaurante vir 'n uiteet bederf.

Manie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik. Eienaar vriendelik. By die see.

Dalk net TV monteer teen muur, rusbank versper sig vanaf bed. Asook coaster om drankies op te sit wil nie die meubels beskadig nie.

Colleen B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen B
Gesin met tieners

Awesome!

Puik ligging, goed toegerus, skottelgoedwasser 'n wenner!

D.V. Engelhijs's terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons sien uit om julle weer te ontvang!

D.V. Engelhijs
Alta V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ligging.

Puik geleë, silwerskoon, heerlik gebly. Goed toegerus, alles wat nodig is.

Jeanette R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette R
Saam met vriende

Baie mooi uitsig en rustig.

Netjiese verblyf, baie goeie waarde vir geld. Die uitsig is baie mooi en jy is werklik 'n klipgooi van die strand af.

Welma D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf by D.V. Engelhijs geniet. Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Ons is vriendelik ontvang en het puik diens gekry. Die eenhede is baie netjies en skoon.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Welma, ons is bly dat julle die kuiertjie hier geniet het! Dankie vir die terugvoer!

D.V. Engelhijs
Jako R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jako R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf en ongelooflike ligging!

Baie lekker verblyf, perfekte ligging en vriendelike mense.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Ons waardeer julle terugvoer en is altyd so ongelooflik bly dat julle as gaste dit geniet. Vriendelike groete

D.V. Engelhijs
Brad P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brad P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek 1000 werd.

Baie dankie aan die oulike gasvrou Jackie en haar man. Julle plekkie is oulik en ons het die tydjie daar vreeslik geniet. Stylvol en elegant maar ook so prakties. Vol DStv-pakket met platskerm-TV is groot bonus. Dis net paar meter oorkant die strand. De See Kat restaurant behoort aan die paartjie. Ek moet sê hulle sushi en oesters was vars en van goeie gehalte. Ons het die ete geniet. Hulle het goeie diens gelewer by die restaurant, sowel as huis D.V. Engelhijs! Beide plekke het 'n goeie uitsig oor die strand/see. Sal graag weer wil besoek, vir 'n lekker wegbreek. Ons het ook die plaaslike kinders ondersteun met hulle arts en craft wat hulle maak van seeskulpe, ens. om ietsie te verdien. Dis verstaanbaar vir afgeleë vissersdorpie, waar werk skaars is. Plek en ligging is goed geleë in Paternoster! Dankie julle.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Beste Brad,

Baie dankie vir jul terugvoer.

Dit is altyd `n riem onder die hart om te weet dat mense wel alles waardeer! Dit help ons ook om altyd te streef om alles so lekker en gerieflik moontik te maak vir ons gaste.

Kom kuier gerus weer!

Groete,
D.V. Engelhijs

D.V. Engelhijs
Ferdi P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was baie luuks, netjies en puik waarde vir geld, ligging puik puik.

Die eenheid is baie ruim en goed ingerig, die beste is die ligging!

Salome C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer kyk uit oor die see.

Dis 'n gemaklike ruim kamer. Netjies. Stapafstand van baie restaurante. Lang strand om op te stap.

Hannes D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker daar.

Die verblyf was fantasties, maar die weer het ongelukkig nie saamgespeel nie.

Pieter N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Heerlike verblyf - enigste negatief was elektrisiteit maar dit was Eskom. Plekkie is regtig pragtig. Sal dit aanbeveel vir mense wat 'n breek soek.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie bly om te hoor dat julle die kuier hier geniet het! Ai dis so jammer dat Eskom se diens almal beinvloed. Hopelik sien ons julle weer.

Groete
D.V. Engelhijs

D.V. Engelhijs
Estee S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties als perfek.

Al wat gepla het is binnekant van ketel was aangepak en stort was verstop en nie behoorlik skoon nie. Fantasties en 'n heerlike naweek.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Hi Estee,
Dankie vir die terugvoer. Ek is jammer oor die ketel, dis nie iets wat mense elke dag na kyk nie, maar sal dit aanspreek. Ek moet sê, die storte word elke keer deeglik skoongemaak, dis ongelukkig swart grout wat gebruik is tussen die wit teels en daar is nie iets wat ons daaraan kan doen nie, behalwe om alles uit te kap en die hele stort te herteel en `n ander kleur grout te gebruik. Dit pla my ook en ek sou dit graag dadelik ook wou verander, maar op hierdie stadium laat ons begroting nie toe om al die storte te verander nie, dit is egter ook om my wenslys! Vriendelike groete,
Jax

D.V. Engelhijs
Tobie W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie W
Gesin met klein kinders

Very enjoyable stay.

A bit more expensive than other accommodation but worth it based on the location, upmarket furnishings and comfort.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Thank you for the feedback. Come and visit us again.

D.V. Engelhijs
Esme J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was fantasties, skoon en goed aangebied. Ek sal sekerlik terugkom.

Die ligging van die plek is ideaal, naby restaurante, strand en ideaal vir stap. Eenheid was skoon, gemaklik en goed aangebied. Geniet die verblyf geweldig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Place was fabulous, clean and well presented. I will surely come back.

The location of the place is ideal, near restaurants, beach and great for walks. Unit were clean, comfortable and well presented. Enjoyed the stay tremendously.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

D.V. Engelhijs's terugvoer

We are glad that you enjoyed your stay. Thanks for your great review.

D.V. Engelhijs
Stanley H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is 'n lieflike, netjiese plek. Dit is ook redelik privaat.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Hopelik sien ons julle weer binnekort.

D.V. Engelhijs
Christel K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging was perfek, die akkommodasie stylvol, netjies en skoon.

Ek en my lewensmaat het ons naweek by hierdie akkommodasie verskriklik geniet. Die eenheid se meubels en atmosfeer is van die hoogste gehalte en het alles in om jou naweek onvergeetlik te maak. Stoep wat uitkyk op die see, televisie, gemaklike bed en banke, pragtige skilderye en gemaklike bed en beddegoed. Ons sal beslis weer soontoe gaan vir 'n lekker wegbreek.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Kristel ek is baie bly dat julle die naweek geniet het. Ons waardeer julle terugvoer, want ons probeer om vir ons gaste die beste te bied. Kom kuier gerus weer.

D.V. Engelhijs
Lynette D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie was uit die boonste rakke.

Ons sal beslis weer by D.V. Engelhijs tuis gaan. Die woonstel is baie gerieflik geleë, pragtig verby en super sentraal geleë. Die slaapgeriewe was die beste wat ons nog ooit beleef het en baie gemaklik.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike komplimente, ons waardeer dit werklik en wil graag vir ons gaste die beste moontlik bied.
Sien uit om julle weer te ontvang!

D.V. Engelhijs
Victoria G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met vriende

It is a very nice house in a perfect location.

The house is beautifully decorated and perfect for 2 couples. The restaurant across the road is a bonus!

Mariska O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige see-akkommodasie.

Rustige akkommodasie reg op die strand, die eenheid het alles wat mens nodig het vir selfsorg-akkommodasie en daar is ook braaigeriewe. Ons het baie lekker gebly!

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.Ons is altyd bly as ons gaste hulle vakansie geniet.

D.V. Engelhijs
Vercueil V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vercueil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ligging en perseel fantasties. Enigste probleem was sterk sigaretreuk in kamer.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Werklik so jammer oor die sigaret reuk!. Dit is ongelukkig as gaste nie hulle deel doen deurdie reels na toekom nie. Ons vra onverskoning. Ons het die probleem opgelos.

D.V. Engelhijs
Arnold M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf op pragtige Paternoster.

Ligging is perfek, reg oorkant Voorstrand en die Voorstrandt restaurant. Sal beslis weer terugkeer.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Bly dat julle die kuier hier geniet het en ook vir julle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

D.V. Engelhijs
Marti R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marti R
Saam met vriende

Fantasties!

Ons sal dit 110% aanbeveel. Alles baie smaakvol en heerlike huisatmosfeer. Baie netjies en goed ingerig. Gasheer en -vrou baie aangename mense. Sal beslis weer daar gaan bly.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Marti, baie dankie vir die komplimente, ons waardeer dit regtig. Ons wil graag he dat ons gaste hulle vakansie geniet.

D.V. Engelhijs
Franco H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed toegerus en sentraal.

Het heerlik gekuier en ontspan. Loopafstand van alle besienswaardighede.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Wonderlik as julle lekker kon ontspan. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

D.V. Engelhijs
Rienk V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Fantastiese uitsig, vriendelike ontvangs, heerlike verblyf!

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het julle tyd hier in Paternoster geniet. Kom kuier weer.

D.V. Engelhijs
Thys P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thys P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ligging met die vriendelikste mense.

Perfek geleë oorkant die Voorstrand restaurant, met mooi uitsig op die strand. In Jacki en Eddie kan jy nie vir beter gasvrou en gasheer vra nie. Probeer beslis hulle De See Kat restaurant. Die eenheid wat ons gehad het was kleiner as wat ons verwag het, maar was goed genoeg gewees vir 'n kort kuier/'n naweek. Die feit dat daar vol DStv is het darem gehelp. 'n Paar kosmetiese dinge: geen skottelgoedseep nie, baie klein badhanddoeke, nie genoeg toiletpapier gehad nie. Was nietemin 'n baie lekker kuier gewees.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Beste Thys,

Dankie vir julle terugvoer.

Ai, dis werklik jammer oor die toiletpapier en skottelgoed seep - ek vra altyd dat gaste my dadelik moet kontak as daar iets is wat hulle nodig het. Ek ek is regtig om die draai en kan maklik sulke kleinighede dadelik uitsorteer!

Verder is ek bly dat julle ook lekker gekuier het by De See Kat!

D.V. Engelhijs
Elmarie P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met vriende

Pragtige plek, ideaal om Paternoster te verken.

Hierdie is 'n pragtige gastehuis met alles wat mens moontlik kan nodig kry vir jou vakansie. Die afwerking en meubels is baie luuks, die stoepe kuier heerlik met pragtige uitsigte oor die baai en als is letterlik stapafstand.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het. Sien uit om julle weer te ontvang.

D.V. Engelhijs
Anel S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met tieners

Ons kom definitief weer hier bly!

Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die mooiste kunswerke, gemaklike banke, heerlik om die tafel gekuier, lekker geslaap en heerlik geëet reg oorkant die pad. Ons kom vir seker gou terug na die pragtige huis.

Jakes J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jakes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is uit en uit 'n vakansiedorp, ontspanne en rustige lewensstyl.

Die eenheid voel ongelukkig vasgedruk tussen die hoofgebou en die huis langsaan. Die eenheid is egter baie goed toegerus met alle toerusting. Die braaier is ongelukkig te naby aan die eenheid gebou wat veroorsaak dat die rook en as in die eenheid inwaai. Daar was 'n klapgeluid bo die eenheid wat die eienaar nie kon uitsorteer nie en was veskriklik irriterend deur die nag. Ons het 2 dae vroeër opgepak en maar 'n ander plek gaan soek om verder vakansie te hou.

Welma V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma V
Saam met vriende

Pragtig ingerigte en goed geleë verblyf.

Pragtige, gerieflike ingerigte woning wat perfek by die wonderlike omgewing pas. Paternoster self is soos hemel op aarde en hierdie woning het ons ervaring vervolmaak.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Altyd lekker om te hoor as mense Paternoster geniet het ...... en ons is ook bly dat julle lekker gebly het! Kom kuier gerus weer!

D.V. Engelhijs
Marina T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf by die mooiste see!

Baie dankie dat ons die voorreg gehad het om in hierdie asemrowende eenheid te kon tuisgaan! Pragtigste plekkie wat baie smaakvol gemeubuleer is, asook die mooiste skilderye denkbaar! Netjies en skoon en 'n mooi uitsig op die see! Ons het 'n wonderlike tyd hier deurgebring!

D.V. Engelhijs's terugvoer

So bly dat julle die tyd hier by ons geniet het. Ons waardeer julle terugvoer. Hopelik sien ons julle sommer weer binnekort.

D.V. Engelhijs
Andre D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiterste sielsrus en vrede om elke oggend wakker te word en die see te hoor en sien.

Padaanwysings baie goed en die ontvangs baie gasvry. Kamer baie netjies en alle benodighede beskikbaar. Heerlik om met die see aan die slaap te raak en weer wakker te word. Baie sentraal geleë en alles binne loopafstand. Definitief 'n plek wat ek sal aanbeveel en weer gaan besoek om totale sielsrus en vrede te ervaar. Hulle restaurant, Die Seekat, is ongetwyfeld die moeite werd vir 'n heerlike ete.

Dawn V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was lekker vreedsaam.

Ek sal enige tyd weer by D.V. Engelhijs tuis gaan. Die uitsig is fantasties.

Lisa-marie F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa-marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker langs die see met loopafstand van die water af.

Baie netjies en mooi binne in die woonstel. Volle DStv was wonderlik toe die weer nie saamgespeel het nie. Baie naby aan alles so dit is nie eens nodig om te bestuur iewers heen in die dorpie nie. Vriendelike eienaars en baie hulpvaardig.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Bly julle het julle kuiertjie hier geniet! Altyd lekker om te hoor as gaste lekker kon ontspan en die see, strand en die dorpie per voet verken!

D.V. Engelhijs
Mike D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weskus op sy mooiste, langs die see en tussen die wit huise!

Ons het baie lekker gebly en sal graag die plek weer gebruik as ons Paternoster se kant toe beweeg. Netjies, goed geleë maar dog stil en alleen.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

D.V. Engelhijs
Bennie S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die naweek baie geniet.en kan D.V. Engelhijs beslis aanbeveel.

Ons verblyf by D.V.Engelhijs was pure bederf! Die eenheid is baie smaakvol gemeubileer en ook goed toegerus. Alles is baie netjies. Die ligging is ideaal met net die straat wat skei van die strand. See-uitsig van die bed af! Wat meer kan mens vra. Ons is ook bevoorreg om by die eienaars se restuarant, De Seekat, 'n heerlike miidagete te geniet. Alles is uit die boonste rakke en ons sal beslis weer gaan kuier.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Baie dankie vir so goeie terugvoer ons wil graag ons gaste spesiaal en tuis laat voel. Ons is werklik bly dat julle die verblyf hier geniet het en ook vir die kuier by die restaurant. Ons sien uit om julle weer te ontvang!

D.V. Engelhijs
Potjie G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Potjie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike woonstel, sal dit almal aanbeveel om oor te bly. Ek persoonlik sal weer daar gaan bly.

Pragtige blyplek gerieflik geleë en naby die see en eetplekke. Beveel dit regtig aan.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Dankie vir die terugvoer! Ons is bly dat julle die kuiertjie hier geniet het!

D.V. Engelhijs
Anke D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D
Gesin met klein kinders

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad.

Julle sien ons gou weer.

D.V. Engelhijs's terugvoer

Ek is bly julle het julle kuier geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

D.V. Engelhijs
Frick M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek, oulik, en treë van die strand af.

Ons het heerlik gekuier. Lekker see-uitsig en 'n restaurant teen die see reg oorkant die pad. Die eenheid het alles wat jy wil hê en is baie mooi en netjies. Heerlike naweek gehad.

Elke E - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en smaakvol!

Die akkommodasie is groter as wat dit op die webtuiste gelyk het. Dit was baie skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die strand en see.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 36, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYzRjMDgyLTllYmEtNDA1Ny1iOWZkLWE5ZTEwNWNkYTRlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag(plek vir 2) 88 5 1 5 36 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.807984 17.893465
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!