Eco-Rest
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eco-Rest is 'n bekoorlike ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die buitewyke van Calitzdorp. Die landgoed spog met 'n natuurlike omgewing, 'n skilderagtige uitsig op die berge, 'n kronkelende rivier en plaaslike wild.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea, TV, etenstafel en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, elektriese braaipan, mikrogolfoond, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die woonstel lei na 'n stoep met 'n plonspoel waar gaste lekker agteroor kan sit. Die verblyf gebruik sonkrag, word nie deur beurtkrag beïnvloed nie en bied veilige parkeerplek.
Geriewe op die landgoed sluit stap- en bergfietsroetes en toegang tot 'n privaat gedeelte van die Gamkarivier vir swem of roei in. Eco-Rest spog met 'n gerieflike ligging naby wynplase en plaaslike restaurante, en bied die perfekte kombinasie tussen ontspan en avontuur tydens 'n wegbreek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Eco-Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap