Eco-Rest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Joan S - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, rustig en mooi inni natuur.
Marinda V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustig met 'n pragtige uitsig.
Rene D - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflike privaat avontuur in natuur.
Ernest P - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolute geseënde naweek. Kosbare tyd om weer terug te keer na ons Vader se rus.
Eco-Rest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en resensie. Dis vir ons ongelooflik lekker as mense hul verblyf hier en die natuurskoon geniet. Voorspoed en vrede.
Rentia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer in die natuur.
André V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie mooi uitsig, veral met die volmaan wat oor die berg verskyn het.
Folkers D - Jan 2024
Algehele gradering
Rutige atmosfeer. Privaat. Tyd om jouself te vind en nader aan jou Skepper.
Eco-Rest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Folkers. Waardeer dit. Sien uit daarna om julle weer iewers in die toekoms te ontvang. Voorspoed vir res van 2024.
Mathilda N - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon vir buitelewe entoesias!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap