Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EdelRose

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Mei 2024 tot 30 Mei 2024.

Prys sluit in
Fauna Overnight
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas en 'n mikrogolf insluit.
Flora Comfort
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas en 'n mikrogolf insluit.
Aloe n Rose Gesin
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas en 'n mikrogolf insluit.
Cosmos Sakpas
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas en 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die perseel is ook nie geskik vir partytjies, funksies of byeenkomste nie.
Vra asb. vooraf van parkeerplek wat beskikbaar is wanneer jy weet julle met meer as 1 voertuig by die eenheid gaan opdaag. Ongelukkig is daar nie plek vir groot trokke, karavane en sleepwaentjies met dubbelasse.
Noodwater en noodelektrisiteit vir beurtkrag in die aand beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R540
R540 R459
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
R540 R459
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
R540 R459
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelingstraat 12, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5102c66eb9c60b44d3b5e60611d91ed0a7ca008017b4c8411c83626a8a9a88dcc66f56310e81faf952e5a9f55f9fe28a1a6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R540 nouVanaf R459 per nag (plek vir 2) 134 5 1 5 12 Edeling Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.124572803126 26.177147550926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem