Elephants Trail Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Christopher Paul S - Apr 2024
Algehele gradering
The weather was excellent and the views exquisite.
Elephants Trail Cottage se terugvoer
Thank you for your wonderful review, Christopher! We're thrilled to hear you enjoyed your stay. Looking forward to hosting you again soon!
Franschesca C - Apr 2024
Algehele gradering
Beslis 'n lekker ontspanningsnaweek in die natuur!
Elephants Trail Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Franschesca! Ons is bly dat julle jul tyd geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Johanna C - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie kwaliteit verblyf in prentjie mooi omgewing.
Elephants Trail Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde en positiewe terugvoer, Johanna! Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Ons is bly dat jy die skoonheid van die omgewing en die gehalte van ons verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom vir 'n onvergeetlike ervaring!
Marize B - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannende, ruim verblyf in die Franschhoek berge.
Elephants Trail Cottage se terugvoer
Dankie vir jou pragtige terugvoer, Marize! Dit is wonderlik om te hoor dat die cottage jou verwagtinge oortref het en dat jy die ruimte en die asemrowende uitsig geniet het. Ons gasvryheid is ons passie, en ons waardeer jou erkenning van ons pogings. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom vir 'n onvergeetlike ervaring!
Nicky S - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing views of the valley.
Lees meerElephants Trail Cottage se terugvoer
Thank you for the wonderful feedback! We're thrilled you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back!
Tanya M - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, mooiste uitsig!
Elephants Trail Cottage se terugvoer
Beste Tanya
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer gaste soos julle. Kom asb weer.
Groete
Henriette
Ben K - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het Franschhoek en omgewing verken en Elephants Trail was perfek om oor te bly.
Elephants Trail Cottage se terugvoer
Goeie more Ben
Baie dankie vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer.
Malcolm D - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful wine farm stay.
Debbie F - Apr 2023
Algehele gradering
Homely and comfotable.
Liaan J - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek - alles wat 'n couple nodig het!
Elephants Trail Cottage se terugvoer
Liewe Liaan.
Baie dankie vir jou mooi woorde.
Ons is baie bly dat jul die tyd by Wildeberg geniet het en sien uit om jul binnekort weer te verwelkom.
Sonja C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en pragtig.
Elephants Trail Cottage se terugvoer
Liewe Sonja.
Baie dankie vir jou lieflike resensie.
Ons is baie bly dat jul die tyd by Wildeberg geniet het en sien uit om jul binnekort weer te verwelkom.
Dalene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing, friendly, beautiful views.
Elephants Trail Cottage se terugvoer
Dear Dalene,
Thank you very much for your kind words and for choosing Wildeberg as your honeymoon destination.
We will most certainly pass your message on to Amy.
We are very happy that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again soon.
Paul W - Feb 2023
Algehele gradering
Our stay at Elephant Trail Cottage was absolutey fantastic!
Lees meerElephants Trail Cottage se terugvoer
Dear Paul,
Thank you very much for your kind words and for choosing Wildeberg as your honeymoon destination.
We will most certainly pass your message on to Amy.
We are very happy that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again soon.
Craig E - Des 2022
Algehele gradering
Great location on a wine estate whose wines are world class.
Nina F - Okt 2022
Algehele gradering
Die plekkie is ideaal geleë en uitstekend toegerus.
Lees meerJo-ann V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig. Rustig. Herlaai.
Maritsa S - Apr 2022
Algehele gradering
'n Heerlike blaaskans op 'n pragtige plaas.
Nico B - Apr 2022
Algehele gradering
Was baie lekker. Pragtige uitsig en baie rustig.
Carl K - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal graag weer kom.
Adrian S - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome pool to do some laps and take in all the view and serenity!
Andrea T - Feb 2022
Algehele gradering
Superb cottage in idyllic location.
Marli B - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi en gemaklik.
Tina C - Okt 2021
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Andre M - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Du Toit V - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik
Willie L - Mei 2021
Algehele gradering
Veilig, perfekte ligging in 'n rustige omgewing met fantastiese uitsig.
Linda B - Jan 2021
Algehele gradering
It was an amazing experience to stay at Elephant Trail. It was relaxing and just peaceful.
Erna D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies, baie lekker en naby alles.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verdun-weg, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap