Elsa's @ 27
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Aandete is op versoek beskikbaar. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is elke oggend beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar by elke kamer en braaipakke en slaaie kan voorsien word.
Troeteldiere word toegelaat, indien dit vooraf gereël word. Twee motorhuise is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmond-straat 27, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom