Escape to Paradise, Byrne Court
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Byrne Court, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R24 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Escape to Paradise, Byrne Court bied verblyf in 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers waarvan 3 en suite-badkamers het. Die 4 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die 3 en suite-badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en het 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n leefarea met rusbanke en 'n kaggel, en die tweede sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n kuierarea.
Die kuierarea het 'n ingeboude kroeg en 'n pooltafel en lei na 'n stoep met sitplek, 'n Jacuzzi en 'n swembad.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Alandra Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Byrne Court, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Byrne Court, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom