Esprit da Sea
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 7 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgasstraat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 785R1 428 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Esprit da Sea is 'n losstaande drieslaapkamerhuis en is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige selfsorgwegbreek. Dié vakansiehuis is in die bekoorlike kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus geleë.
Die huis is volledig gemeubileer en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n instapstort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, tuimeldroër en wasmasjien.
Daar is 'n eetarea met 'n tafel vir 6, 'n ingeboude braai en 'n TV. DStv Premium is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
'n Veilige, toesluit-dubbelmotorhuis is beskikbaar. Esprit da Sea is 2 minute se stap van die see af en net 'n entjie se ry vanaf 'n paar winkels en restaurante in Velddrif.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Malgasstraat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Esprit da Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgasstraat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom