Eve's Delight
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Serole-weg 84, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eve's Delight is 'n selfsorgvilla op die Clarens Golf and Trout Estate aan die voet van die Horebberg op die Malutiroete. Die villa is oorkant die 13de putjie met pragtige uitsigte op die berge en oor die gholfbaan.
Die villa is geskik vir 6 gaste en het lugversorging en 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ' en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 gaste. Die villa is ook toegerus met 'n omsetter wat ongeveer 4 ure se krag sal lewer tydens kragonderbrekings, dit is voldoende vir ligte sowel as die TV.
Gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is onderdakbraaigeriewe op die stoep.
Daar is verskeie aktiwiteite in die omgewing, soos voetslaanroetes, bergfietsroetes, 'n 18 putjie-gholfbaan, en 'n spa in die dorp. Die Golden Gaste Nasionale Park is ongeveer 20 km weg. Die dorp bied 'n rits restaurante, bierbrouerye, kaasplase en kunsgalerye.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Eveleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Serole-weg 84, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Eve's Delight het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Serole-weg 84, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat