Eve's Delight
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Eveleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Elizabeth V - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige en gemaklike verblyf.
Eve's Delight se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit is te danke aan al ons gaste se terugvoer dat ons, ons gastehuise tip top kan hou!
Sollie S - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflike blyplek wat sonder twyfel aanbeveel kan word.
Lebo L - Jan 2024
Algehele gradering
Value for money. Great host. Efficient communication.
Andries D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike lang naweek in die pragtige huisie geleë op 'n ideale erfstuk met wonderlike uitsigte.
Lynette C - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike naweek in 'n huis wat goed toegerus is vir Clarens se koue winters.
Lees meerJohan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike plek wat enige familie sal geniet!
Janette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect accommodation in a perfect location.
Mirna C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker, en mooi. Baie mooi geleë, en bied 'n uitsig op berge.
Christiaan G - Des 2022
Algehele gradering
Rustigheid met uitsig!
William B - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful, safe and convenient.
Ina V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike uitspan naweek!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Serole-weg 84, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat