Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm Valuta

Selfsorg
Pennie op die Spoor
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Pennie op die Spoor is n Annex en is semi selfversorgend. Daar is n dubbelbed , stoorplek vir bagasie en n En Suite badkamer met n stort, toilet en wasbak. Daar is in die wooneenheid, n kroeg yskas, mikrogolf en koffiestasie. Ons maak ook voorsiening indien die gas self wil braai en voorsien en diens die nodige braai en breekgoed. Die Annex kan indien nodig saam met die hoofhuis gehuur word. Etes kan ook voorsien word

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Skoolmeester
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Skoolmeester het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die slaapkamers het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die laaste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bed vir 'n kind. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Daar is 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-eetarea waar almal hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. DStv is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Badkamer
En-suite
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valuta, R26, 28,4 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaaf4d8ca2e8dc125e5a9b45db96adc1e49adf7d219c4bed341ac5e7541f6f4b4764a2c563ea96457eeee994054d9c22b048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Valuta R26 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.751896403317 28.054445521471
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem