FlipFlops and TreeTops
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Carina F - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Richard G - Nov 2023
Algehele gradering
Lekka gekuier.
Enver J - Jun 2023
Algehele gradering
Veilig en maklik krybaar, geen updates aan moderne tegnologie nie, geen TV, geen wifi.
FlipFlops and TreeTops se terugvoer
Ongelukkig het ons per e-pos vir u die wifi wagwoord aan gestuur toe ons aan koms bevestig. U kon my enige tyd gevra het want ek was op die perseel self. Ons gee met liefde komberse maar ons sit dit nie in die kamers nie asgevolg van diefstal wat in die verlede plaas gevind het. Maar u het ongelukkig versuim om my nie te vra nie self die oggend toe ek gevra het of almal lekker geslaap het, toe was die was die terug voer ja heerlik baie dankie. Ongelukkig is daar nie TV in ons kamers nie want ons is net oornag verblyf en ons probeer geraas minimum hou. Ons waardeer u ondersteuning baie dankie.
Gravelisha P - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
FlipFlops and TreeTops se terugvoer
Baie dankie vir die review ek waardeer dit ...ons by FlipFlops wens julle n wonderlike huweliks hardening toe vir vandag mag julle ryklik nog vir Baie jare geseen word
Groete
FlipFlops
Wanda O - Jan 2023
Algehele gradering
Plek was gerieflik toegerus. Dis nie loopafstand van die strand of CBD area nie maar naby genoem om te ry.
Debbie B - Des 2022
Algehele gradering
Gasvry en goed geleë.
Melané V - Des 2022
Algehele gradering
Gasvry, baie huislik en vriendelike eienaar.
Alfred P - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation, clean, comfortable and hostess is very welcoming.
Nico T - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en netjies skoon.
Joanne M - Okt 2022
Algehele gradering
Very disappointed as pictures are misleading.
Lees meerCarly V - Sep 2022
Algehele gradering
It was nice and peaceful.
Johan W - Mei 2022
Algehele gradering
Reg vir 'n oorslaap in Jeffreys Bay.
Unathi N - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Tanya-marie V - Mrt 2022
Algehele gradering
A weeks holiday in Jeffreys Bay.
Henry A - Feb 2022
Algehele gradering
Very efficient and friendly service.
Dustine B - Jan 2022
Algehele gradering
Dankie.
Suzette L - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties en veilig.
Marina R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie en mensies. Ons het dit regtig baie geniet.
Wessels V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik en sentraal geleë naby alle geriewe.
Robert D - Mei 2021
Algehele gradering
Uiters swak ondervinding!
Lees meerGerald B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker, gasvry en netjies.
Cornelia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Enjoyed my stay and will definitely go back.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van De Reyger-straat 5 en Da Gama-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom