Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FlipFlops and TreeTops

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir FlipFlops and TreeTops
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Carina F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F
Saam met vriende

Vriendelike diens.

Uitstekende gasvryheid. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekka gekuier.

Lekka rustige area. Verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enver J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Enver J
Saam met vriende

Veilig en maklik krybaar, geen updates aan moderne tegnologie nie, geen TV, geen wifi.

Veilig, maar geen TV of WiFi nie. Slegs een kombers in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

FlipFlops and TreeTops se terugvoer

Ongelukkig het ons per e-pos vir u die wifi wagwoord aan gestuur toe ons aan koms bevestig. U kon my enige tyd gevra het want ek was op die perseel self. Ons gee met liefde komberse maar ons sit dit nie in die kamers nie asgevolg van diefstal wat in die verlede plaas gevind het. Maar u het ongelukkig versuim om my nie te vra nie self die oggend toe ek gevra het of almal lekker geslaap het, toe was die was die terug voer ja heerlik baie dankie. Ongelukkig is daar nie TV in ons kamers nie want ons is net oornag verblyf en ons probeer geraas minimum hou. Ons waardeer u ondersteuning baie dankie.

FlipFlops and TreeTops
Gravelisha P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gravelisha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die eienaar en haar seun was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ons gemaklik is, en dat as ons 'n tekort aan iets gehad het, dat ons maar net moet vra. Sy het selfs haar braaibak en braaigoedere vir ons gegee. 10 uit 10 vir hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

FlipFlops and TreeTops se terugvoer

Baie dankie vir die review ek waardeer dit ...ons by FlipFlops wens julle n wonderlike huweliks hardening toe vir vandag mag julle ryklik nog vir Baie jare geseen word
Groete
FlipFlops

FlipFlops and TreeTops
Wanda O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda O
Gesin met tieners

Plek was gerieflik toegerus. Dis nie loopafstand van die strand of CBD area nie maar naby genoem om te ry.

Die TV en Openview decoder is opgestel in die kombuis. Daar is geen opvoustoele om op te sit as jy wil tv kyk nie. Beveel aan dat dit liewer na een van die kamers geskuif word. Moderne radio beskikbaar maar, geen 3-punt prop was aangeheg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie B
Gesin met tieners

Gasvry en goed geleë.

Gasvry en skoon tariewe met warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melané V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melané V

Gasvry, baie huislik en vriendelike eienaar.

Altyd beskikbaar en help gaste dadelik. Maak dit 'n lekker vakansie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred P
Enkelreisiger

Excellent accommodation, clean, comfortable and hostess is very welcoming.

I arrived late and the owner sent her son to buy a meal for me. Excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico T
Enkelreisiger

Baie lekker en netjies skoon.

Baie lekker en goeie gasvryhied, en skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Joanne M
Saam met vriende

Very disappointed as pictures are misleading.

Self-catering on the web says it's 2 bedrooms for 4 people. That is not the case, the second bedroom is an interleading room to the main bedroom and not private at all as only a sliding door between rooms and the main room has to go through that room to get to the bathroom so no privacy. Kitchen only provides for 2 people to sit as only 2 chairs provided. Coming into the kitchen the floor was a mess with sand or dirt that had not been cleaned by previous tenants! I have photos of the knife and fork caddy that have not been cleaned in forever. we had to was almost everything we wanted to use in the kitchen! Glasses, cups, plates cutlery were sticky and some were cloudy from I don't know how it was washed looked like they had only been wiped with a cloth and not seen soapy water at all. I was in room 3 which was in the main building and with a coffee station on the landing, oh my. Loadshedding was on and I was going to make coffee but was deterred by not being able to use the kettle. When the lights came on I saw that the cups had had the same treatment as the cups and all downstairs in the self-catering wiped not washed. If the rooms are serviced was told becaue of covid, not service! what nonsense covid is dead and buried and still using it as an excuse not to service rooms but then was added if we want service it will be an extra R200 per day and on the day we got there it had gone up by R50? Shower mat was another issue had to ask for a dry mat as the previous person had wet it but not their fault as that was the nature of the shower just a plastic curtain that is ill-fitting and messy! Shampoo and shower gel are supplied well if one 10 ml bottle will be the provided for all that come to shower, as that was all the was supplied in the shower for all the rooms that is poor show, I was told on more than one occasion when I complained about dirty mugs, spoons and wet carpet I must realize they are full and I must be tolerant as people upstairs leave thing dirty! Will never promote this place it's horrible! Did you do inspection before you let them on your site? I was never so embarrassed in my hole life as I was then. Invited my sisters and their husbands to the Eastern Cape to celebrate my baby sisters overcoming her colon cancer and the deciding to scatter our parents ashes at the same time. The sister and her husband that were suppose to share the self-catering had a breakdown and when they arrived a day later decided that it was just too in their space to sleep in the same space as the other sister and booked in another resort saving grace as we actually had a place where we could visit together as a family 5 sister and our husbands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carly V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly V
Gesin met klein kinders

It was nice and peaceful.

Would be nice to have bathrooms in the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg vir 'n oorslaap in Jeffreys Bay.

Kamer en deel badkamers skoon en netjies. Net TV en DStv kort in kamer. Lekker naby kuierplekke en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Unathi N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi N
Saam met vriende

Very pleasant.

We enjoyed our undisturbed stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya-marie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya-marie V
Gesin met klein kinders

A weeks holiday in Jeffreys Bay.

The owners were warm and friendly. Accommodation was clean and modern and we had the best location - a quick walk to the beach and shops in central Jeffreys Bay. Vibey atmosphere. Parking was also safe and close to one's room window. We will go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very efficient and friendly service.

Place is perfectly situated with access to foode and entertainment close.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dustine B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dustine B
Gesin met klein kinders

Dankie.

Die verblyf was skoon en netjies en voldoende vir waarvoor ons dit benodig het vir die 2 aande. Kriszandra was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te help met slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Enkelreisiger

Fantasties en veilig.

My dogter was daar en eienaars was altyd beskikbaar. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R

Baie oulike plekkie en mensies. Ons het dit regtig baie geniet.

Die mensies van FlipFlops het sommer dadelik ons baie welkom laat voel. Die vroutjie is regtig 'n baie oulike persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessels V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessels V
Gesin met klein kinders

Vriendelik en sentraal geleë naby alle geriewe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Robert D
Enkelreisiger

Uiters swak ondervinding!

Die beddens het nog die ou springtipe matrasse, en jy moet heel nag kies op watter spring jy gaan verder slaap! Die stort het geen plek om jou seep, sjampoe ens. neer te sit nie, en moet jy dit maar op die muurtjie voor die stort neersit. Die wasbak het nie 'n prop nie, en moes ek een van die potte gebruik om net te kan skeer! Met my aankoms was die yskas nog nie aan nie, dus ook geen ys nie. Daar is ook geen TV nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gasvry en netjies.

Vriendelik ontvang, sal beslis weer kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia M
Gesin met tieners

Enjoyed my stay and will definitely go back.

Nice place and friendly owners. Only thing that was missing is a soft place to sit, like a couch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De Reyger-straat 5 en Da Gama-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c00b81191e165eef669ccfbadede769f406fdec128f71348bdcb44bcb0f4397e073aac541dc4d4d97763e05176cdb5bed3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 5 Corner of De Reyger Street and Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.049117134703 24.923251687111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem