Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frog Mountain Getaway

Selfsorg
Candlewood-rondawel
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 3 knus grasdak-rondawels spog met uitsigte oor die groen velde en op die Langeberge. Elke rondawel bied slaapplek aan 2 volwassenes en tussen 2 en 3 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Omgewingsvriendelike stort- en handjel word voorsien. Die tweede slaapkamer is 'n solder op die boonste verdieping wat met 'n steil leer met 'n veiligheidshek bereik word. Die solderkamer het 2 enkelbeddens, maar 'n ekstra matras kan op versoek vir 'n derde kind voorsien word. Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel, 'n ingeboude braai en 'n vuurput in die tuin. Elke huis het sy eie houtvuurwarmbad. Dromme vir herwinning en kompos word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKindermatras vir 1
2 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg Beddegoed, linne, braaihout vir die begin, fynhout en vuuraanstekers word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is geen TV in die eenhede nie, behalwe in Sam's Place.
Sam's Place het 'n privaat swembad. Let asb. daarop dat die swembad veilig is, maar kinders moet steeds ten alle tye vergesel word.
Troteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waterberry-rondawel

Firefly-rondawel
Vanaf
Vanaf R1 950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie unieke grasdak-rondawel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is 'n solderkamer op die boonste verdieping wat met 'n steil leer met 'n veiligheidshek bereik word. Die solderkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die kombuis en leefarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is met 'n Smeg-gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n stoep met 'n etenetafel en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad buite.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderbed vir 2
Badkamer
En-suite
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg Beddegoed, linne, braaihout vir die begin, fynhout en vuuraanstekers word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is geen TV in die eenhede nie, behalwe in Sam's Place.
Sam's Place het 'n privaat swembad. Let asb. daarop dat die swembad veilig is, maar kinders moet steeds ten alle tye vergesel word.
Troteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nguni-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Nguni-kothuis is 'n privaat, tradisionele plaaskothuis met slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer is 'n klein kamer met 2 stapelbeddens vir kinders wat aan die eerste slaapkamer skakel. Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis het 'n binne- en 'n buite-vuurmaakplek. Buite is daar 'n groot onderdakstoep met buitemeubels en 'n groot houtvuurwarmbad in die tuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg Beddegoed, linne, braaihout vir die begin, fynhout en vuuraanstekers word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is geen TV in die eenhede nie, behalwe in Sam's Place.
Sam's Place het 'n privaat swembad. Let asb. daarop dat die swembad veilig is, maar kinders moet steeds ten alle tye vergesel word.
Troteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Willow Lodge
Vanaf
Vanaf R3 800
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Willow Lodge is die uniek opgeknapte grasdak-rondawel met slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed het en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelstapelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met toilet, stort en wasbak. Die vierde slaapkamer is 'n solderkamer op die boonste verdieping wat met 'n steil leer bereik word en 2 enkelbeddens het. Die kombuis, eetarea en sitarea is oopplan. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n pragtige gietyster-kaggel. Buite is daar 'n groot onderdakstoep met buitemeubels, braaigeriewe, 'n magiese tuin, asemrowende uitsigte en 'n groot houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg Beddegoed, linne, braaihout vir die begin, fynhout en vuuraanstekers word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is geen TV in die eenhede nie, behalwe in Sam's Place.
Sam's Place het 'n privaat swembad. Let asb. daarop dat die swembad veilig is, maar kinders moet steeds ten alle tye vergesel word.
Troteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sam's Place
Vanaf
Vanaf R4 500
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sam's Place is die grootste plaashuis en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 6 kinders, maar kan maksimum 8 volwassenes en 4 kinders akkommodeer. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis, sitarea en eetarea is modern en oopplan. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n kaggel. Buite is daar 'n groot privaat houtdek met buitemeubels en 'n unieke buitebraai. Sam's Place het lugversorging en 'n TV met DStv. Dit het ook sy eie privaat swembad en groot houtvuurwarmbad met 'n asemrowende uitsig oor die velde en op die berge.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Toilet
Badkamer

Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Beddegoed, linne, braaihout vir die begin, fynhout en vuuraanstekers word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is geen TV in die eenhede nie, behalwe in Sam's Place.
Sam's Place het 'n privaat swembad. Let asb. daarop dat die swembad veilig is, maar kinders moet steeds ten alle tye vergesel word.
Troteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 Plaas 149, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH9rlzRop9HyCFFh7zmUamiHWoMtkRxxxc3Ma7Dt7NkR7OROM47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 5 of Farm 149 Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.000397746545 20.601666253373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem