Galico House
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galico-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 318R2 879 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Galico House is in die hartjie van Langebaan geleë en is net 'n kort entjie se stap van alles af insluitend die middedorp met al die restaurante, winkels en die strand. Dit is ten volle toegerus en bied selfsorgverblyf aan 10 gaste.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapkamers op altwee verdiepings. Daar is 'n stoep met 'n ingeboude braai op die eerste verdieping - gaste sit gereeld hier en tuur oor die strandmeer. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en een van dié slaapkamers het sy eie badkamer. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne en handdoeke word voorsien
Die onderste verdieping het 'n moderne oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is. Verder is daar 'n binnebraai in 'n aparte braaikamer en al die luukshede wat jy kan benodig vir 'n gerieflike kuier, insluitende 'n TV met die DStv-Hotelpakket en 'n skottelgoedwasser.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 341
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Galico-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Galico House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galico-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom