Garden Route Self-catering
Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R895R448 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Garden Route Self-Catering bied verblyf in stylvolle eenhede in Danabaai, 'n bewarea en kusdorpie net 'n paar minute se ry van Mosselbaai af. Dié instansie bied die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad se geroesemoes.
Verblyf by Garden Route Self-Catering word gebied in 3 eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 2 tot 6 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea en 1 of 2 slaapkamers met privaat badkamers. Elke eenheid deel die gebruik van 'n volledig toegeruste kombuis of beskik oor 'n privaat kombuis. Elke eenheid beskik ook oor privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Garden Route Self-Catering is net 5 minute se ry van die strand af en net 15 - 20 minute se ry van Pinnacle Point Gholfbaan en die hartjie van Mosselbaai waar gaste winkels, restaurante en verskeie besienswaardighede sal vind.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Route Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap