Garden Route Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 40 % af

Kry 40% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Garden Route Self-Catering bied verblyf in stylvolle eenhede in Danabaai, 'n bewarea en kusdorpie net 'n paar minute se ry van Mosselbaai af. Dié instansie bied die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad se geroesemoes.

Verblyf by Garden Route Self-Catering word gebied in 5 eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 2 - 6 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea en 1 of 2 slaapkamers met privaat badkamers. Elke eenheid deel die gebruik van 'n volledig toegeruste kombuis of beskik oor 'n privaat kombuis. Elke eenheid beskik ook oor privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Garden Route Self-Catering is net 5 minute se ry van die strand af en net 15 - 20 minute se ry van Pinnacle Point Gholfbaan en die hartjie van Mosselbaai waar gaste winkels, restaurante en verskeie besienswaardighede sal vind.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garden Route Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R495 R297 per nag (plek vir 2)

Kry 40% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za