Gentle Presence Cottages
Beskrywing
Dié kothuis is onderkant die tuin en spog met 'n asemrowende berg- en tuinuitsigte oor Golden Gate en die Maluti-berge en kan vanaf die bed of die stoep gesien word. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal vir paartjies aangesien dit 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n instapstort en handdoeke. Die kombuisie het nie 'n stoof nie, maar is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Met aankoms is daar 'n mandjie met gratis tee, koffie en suiker, maar moet asb. alle ekstra items, soos bykomende afdrooglappe en toiletware, wat hulle mag benodig saambring. Die stoep het 'n ingeboude braai. Ander geriewe sluit gehaltelinne, 'n elektriese kombers, verwarmer, waaier, gratis WiFi en 'n TV met Netflix in. Die Kothuis is afgesonder om privaatheid te verseker en het sy eie ingang met 'n parkeerplek onder die skaduwee op die perseel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen babas of kinders onder 6 jaar toegelaat nie, as gevolg van die trappe in die eenheid.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hierdie verblyf is geskik vir gesinne of 'n groep vriende en diegene wat nie met trappe sukkel nie.
Geen partytjies, matrieks of studente word toegelaat nie. Geen geraas word ná 22:30 toegelaat nie.
Parkeerplek is agter geslote hekke beskikbaar en motorfietse is welkom.
Rook is in die verblyf verbode.
Opsionele skoonmaakdiens kan van Maandag tot Saterdag teen 'n ekstra koste gereël word. Dit is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-kothuis het slaapplek vir 6 gaste, 2 slaapkamers op die boonste verdieping wat elk 'n koningingrootte-bed het en daar is 'n slaapbank in die leef- en eetarea op die onderste verdieping. Die slaapkamers op die boonste verdieping het wonderlike uitsigte vanaf die bed en die gedeelde balkon. Elke kamer het gehaltelinne, elektriese komberse en ekstra komberse. Die 2 badkamers het elk 'n stort-oor-bad en handdoeke word voorsien. Onder is daar 'n oopplan-leefarea en -eetarea waar 2 kinders, tieners of 1 volwassene op 'n slaapbank kan slaap. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Gaste sal 'n gratis aankomsmandjie met tee, koffie en suiker geniet, maar moet asb. ekstras, soos hul eie afdrooglappe en toiletware saambring. Die leef- en eetarea lei na 'n groot stoep met buite-eetmeubels en 'n uitsig oor die tuin en op die berge. Daar is 'n braai- en vuurmaakplek in die tuin. Gaste kan 'n TV, WiFi en skadu-parkeerplek agter hekke tydens hul verblyf geniet. Die trappe is nie vir diegene wat met trappe sukkel en kinders onder 8 jaar oud geskik nie. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen babas of kinders onder 6 jaar toegelaat nie, as gevolg van die trappe in die eenheid.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hierdie verblyf is geskik vir gesinne of 'n groep vriende en diegene wat nie met trappe sukkel nie.
Geen partytjies, matrieks of studente word toegelaat nie. Geen geraas word ná 22:30 toegelaat nie.
Parkeerplek is agter geslote hekke beskikbaar en motorfietse is welkom.
Rook is in die verblyf verbode.
Opsionele skoonmaakdiens kan van Maandag tot Saterdag teen 'n ekstra koste gereël word. Dit is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 13, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 8