Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nico and Asel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Jaen F - Des 2023
Algehele gradering
Rustige en lekker. Baie billike tarief.
Glenfinnan Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die besoek, Jaen! Bly om te hoor julle het dit geniet, en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Alles van die beste vir die Nuwe Jaar!
Deon V - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Goeie ligging. Eienaars vriendelik. Mens voel baie tuis.
Glenfinnan Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Deon! Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Michelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis en vriendelike en toeganklike gasheer. Sal verseker die gastehuis aanbeveel.
Glenfinnan Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en aanbeveling. Ons sien uit na julle volgende kuier!
Siviwe M - Mei 2023
Algehele gradering
The place is absolutely beautiful and well looked after. It is clean. It is easy to find and accessible to the beach and shops.
Glenfinnan Guest House se terugvoer
Thank you for such a lovely review Siviwe. We are happy that you enjoyed your stay at Glenfinnan, and hope you will visit us again in future :-)
Pieter D - Apr 2023
Algehele gradering
Nie goeie ervaring gehad met die medegaste nie.
Glenfinnan Guest House se terugvoer
Hi Pieter, dankie dat julle by ons gebly het. So jammer oor die mede-gaste. Hulle is toe wel die volgende dag gevra om te gaan. Ons het 'n reel vir stil tyd van 11nm tot 6vm en normaalweg is dit eintlik baie stil hier.
Mure P - Des 2020
Algehele gradering
Mooi, stil en nice plek.
Glenfinnan Guest House se terugvoer
Hi Mure, many thanks for the review and having spent time at Glenfinnan Langebaan. Hope you enjoyed your short stay and keep safe regards. Patrice and Sandra
Riaan S - Aug 2020
Algehele gradering
Ons kuier by Glenfinnan was in elke opsig uitstaande.
Glenfinnan Guest House se terugvoer
Thank you very much for the kind review and for staying with us at Glenfinnan. Hopefully, the local population will support local tourism even further. Till next time many thanks again and kind regards Patrice and Sandra
Julie H - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike verblyf.
Het so lekker gebly. Kamers is skoon en gerieflik. Eienaars baie vriendelik en gasvry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Glenfinnan Guest House se terugvoer
Thank you for the review, and also thank you for having stayed at Glenfinnan guest house. We hope to see you soon and keep well. Kind regards, Sandra and Patrice.
C.w.l. Kooring H - Nov 2017
Algehele gradering
Wij hebben genoten van ons verblijf in Glenfinnan Guest House.
Glenfinnan Guest House se terugvoer
Thank you so much for taking the time out to do a review for us. It was a pleasure to have hosted you at our guest house and we hope that we may see you again soon. Take care,
Kind regards,
Sandra and Patrice Rey
Heel erg bedankt dat je de tijd hebt genomen om een recensie voor ons te maken. Het was een genoegen om je te mogen verwelkomen in ons pension en we hopen dat we je binnenkort weer zien. Let op vriendelijke groeten
Sandra en Patrice Rey
Sandra L - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste, waarde vir geld.
Glenfinnan Guest House se terugvoer
Thank you for booking and staying with us. It was a pleasure to have met you and friends.
Please come again.
Kind regards
Sandra and Patrice Rey
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roode Vos-singel 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom